Nust-Agribank ooreenkoms sal landbou bystaanMarch 28, 2025

Agribank en Nust het ‘n drie-jaar ooreenkoms onderteken om vaardighede en navorsing in landbou verder te ontwikkel en versterk. Nust se Harold Pupkewitz Graduate School of Business sal dit namens die universiteit hanteer en die fokus sal geplaas word op die omskakeling van kommunale boerdery na ‘n besigheidsgedrewe model. Fillemon Nangonya, woordvoerder by Agribank het meer.