DA wil weet hoekom Thandi partytjie hou met die Russe, op die dag van die inval

Die DA sê die dag van Rusland se inval in die Oekraïne het die buurland se minister van verdediging, Thandi Modise, haar departement se spesiale raadgewer, en die hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag ‘n skemerkelk-funksie in Pretoria bygewoon ter ere van die Russiese Weermag. Alle NAVO-lidlande het die geleentheid geboikot wat die Russiese ambassadeur […]

Read More

Besware teen Heineken se aankoop van NBL sluit môre

Dit is môre die laaste dag vir besware teen die aankoop van Namibië Brouerye deur Heineken. Die Namibiese Mededingingskommissie sê enige besware moet die kwessie van verminderde kompetisie in die land se bierbedryf aanspreek. Die aankoop van Distell se Namibiese bedrywighede deur NBL kan ook aangespreek word. Sou die ooreenkoms beklink word sal Heineken beheer […]

Read More

Wes-Kaap het ook groot uitdagings met onderwys gehad tydens inperkings

Namibië het 30 000 leerders in die 2020 akademiese jaar verloor en net meer as 15 000 verlede jaar. Die prentjie lyk nie vreeslik anders in Suid-Afrika nie. Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys sê die 2021 Stelseltoetse wat in Oktober 2021 in die provinsie gedoen is, verskaf ‘n ontleding van die verlies aan onderrig wat […]

Read More

Reaksie op renoster- en olifant-kwotas: Jag is deel van bewaring

Die Namibiese ekoloog dr. Peter Cunningham het gereageer op die buurland se jagkwotas. Tien luiperds, tien swartrenosters en 150 olifante is vir trofeejagters vir vanjaar in Suid-Afrika geoormerk. Daar is groot kommer onder lede van die publiek wat meen dis alles bedreigde spesies maar, volgens Cunningham is trofeejag ‘n integrale deel van bewaring.

Read More

Belarus staan bankvas agter Putin

Belarus berei glo sy eie soldate voor om Rusland met sy inval van Oekraïne by te staan. Amptenare sê dit kan so gou as later vandag gebeur. Die regering in Belarus het gister ‘n referendum aanvaar waardeur sy geen-kernwapen-beleid amptelik opgegee word. Rusland kan nou kernwapens van Belarus af ontplooi. Die Europese Unie het nuwe […]

Read More

Vakbonde staak teen werksverliese

Die buurland se metaalwerkersvakbond Numsa en die Suid-Afrikaanse Kajuitbemannings-vereniging sal môre by die Departement van Openbare Ondernemings in Pretoria betoog oor werksverliese. ‘n woordvoerder van Numsa, Phakamile Hlubi-Majola, sê die Suid-Afrikaanse Lugdiens is op die punt om minstens 130 werknemers af te dank omdat die opleiding-afleggingsprojek tot ‘n einde kom. Sy sê hierdie werkers moes […]

Read More

Almal wag vir die Sewes

Daar is groot opgewondenheid vir die Wêreldbeker Sewes wat vanaf 9 tot 11 September in Kaapstad gehou word. Kaartjieverkope vir die eerste wêreldbekerkompetisie in 27 jaar in Suid-Afrika het vandag geopen. Oud-Springbok Kobus Wiese het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Behuising in SA net so swak soos plaaslik

Nes in Namibië het Suid-Afrika ook ‘n behoefte aan voldoende behuising. Die DA in Gauteng sê inwoners het dringend behoorlike behuising nodig, en tog maak die premier, David Makhura, steeds leë beloftes. Die party sê ‘n agterstand van ‘n miljoen huise bestaan, en slegs 30 000 behuisingseenhede word per jaar gebou. Mervyn Cirota van die […]

Read More

Swanu dreig om grond terug te vat

Die Swanu-party dreig volgens berigte om grond wat tydens die 1904 tot 1908 volksmoord verloor is te beset en terug te neem sonder vergoeding. Volgens berigte meen die party dat Duitsland ‘n openhartige gesprek oor die kwessie moet hê – met die betrokke Nama en Ovaherero gemeenskappe. Die party se politieke direkteur Issaskar Hiakaere sê […]

Read More

BP verlaat Rusland, maar sê nie hoe nie

BP het aangekondig dat hy sy belang in die Russiese oliereus Rosneft laat vaar. Dit bring ‘n skielike en duur einde aan 30 jaar se bedrywighede in Rusland. Rosneft is verantwoordelik vir ongeveer die helfte van BP se olie- en gasreserwes en ‘n derde van sy produksie en die afgee van die 19,75 persent belang […]

Read More