Save the Children vra regering om noodreaksie in KZN te versterk
Die organisasie sonder winsbejag, Save the Children, doen ‘n beroep op die provinsiale en nasionale regerings sowel as die privaat sektor om meer te doen om noodreaksie te versterk terwyl hulle belê in infrastruktuur wat meer weerbestand is. Save the Children se direkteur van Vennootskappe, Voorspraak en Kommunikasie, Yani Horn, sê hulle is bekommerd oor […]
Eerste renoster-weeshuis vier sy tiende bestaansjaar
‘n Renosterweeshuis in Suid-Afrika wie se naam nie bekend gemaak is nie, vier ‘n mylpaal. Dit is die wêreld se eerste renosterweeshuis wat sedert 2012 renosters rehabiliteer en daarna in die natuur vrylaat. Die stigter, Arrie van Deventer, en sy span vier tien jaar in bedryf met die herinnering van Tswalo, die heel eerste swartrenosterkalf […]
Switserse toeris in Namibië van sy fiets beroof
‘n Switserse toeris wat met sy fiets deur Namibië reis, Roman Esteban, se fiets is gister tussen elf-uur die oggend en twaalf-uur die middag by die Seven Valleys-gastehuis op Ongwediva gesteel. Sy fiets was sy enigste vervoermiddel en hy het al die pad vanaf Kaapstad tot by Ruacana met die fiets gery. Hy sou later vanaf Namibië na Angola en Malawi met sy fiets […]
Eerste minister lei Namibiese afvaardiging na AU-beraad
Leiers van die Afrika-unie vergader in Malabo, Ekwatoriaal-Guinee vir twee berade, aangesien die vasteland te kampe het met humanitêre krisisse, terrorisme en militêre staatsgrepe. Die Namibiese eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila lei die Namibiese afvaardiging na die beraad wat vandag en môre gehou word. Ander lede van die Namibiese afvaardiging is Janelly Matundu, die adjunkminister van […]
Kawana besoek inwoners van Impalila-eiland
Die Namibiese minister van binnelandse sake, dr. Albert Kawana, het inwoners van Impalila-eiland verseker dat die regering die ernstige kwessies takel wat die eiland raak, gegewe sy geïsoleerde ligging. Kawana het die gemeenskap van die eiland by Impalila toegespreek toe hy vandag die verspreiding van nuwe identiteitskaarte bekend gestel het. Meer as 700 ID-kaarte is […]
Pa vergiftig glo sy seuns met energiedrankies
Die polisie in Gauteng het bevestig die pa van drie seuns van Ratanda naby Heidelberg wat dié week dood is nadat hulle na bewering met energiedrankies vergiftig is, sal teregstaan op drie aanklagte van moord en een van poging tot moord. ‘n Polisiewoordvoerder, Brenda Muridili, sê die pa van vyf is onder polisiebewaking in die […]
Meisie vertel hoe sy skoolskietery in Texas oorleef het
‘n Wonderbaarlike storie van oorlewing het aan die lig gekom toe ‘n elf-jarige meisie verduidelik het hoe sy die dood vrygespring het by dié week se dodelike skietery by ‘n skool in Texas. Miah Cerrillo se gesin beskryf hoe sy bo-op ‘n beseerde klasmaat gelê en die meisie se bloed op haarself gesmeer het om […]
Rhino Momma Project se 125ste renosterkalf gebore
Die Rhino Momma-projek spog met die geboorte van nóg ‘n renosterbulkalfie. Die geboorte van die renosterkalfie vier die 125ste renostertjie wat by die projek sedert Januarie 2013 gebore is. Dit beteken die projek help om die witrenoster van uitwissing te red. Die eienaar van die projek, Jaco Muller, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.
Voormalige ondersoeker van Skerpioene ses jaar tronk toe gestuur
‘n Voormalige ondersoeker van die Skerpioene wat probeer het om ‘n ABSA-bank in die Menlyn Maine-winkelsentrum in Pretoria te beroof, is tot ses jaar tronkstraf gevonnis. Ekhardt Mostert het erken hy het onregmatig en met opset probeer om die bank te beroof deur die kassier te dreig en te sê hy het ‘n bom. Mostert […]
Man in Toronto naby laerskool doodgeskiet
‘n Jong man wat met ‘n vuurwapen in ‘n woonbuurt in Toronto, Kanada, gestap het is Donderdagmiddag sowat 130 meter van ‘n laerskool deur die polisie doodgeskiet. Vyf nabygeleë skole is na die voorval as voorsorgmaatreël ingeperk, sê amptenare. Polisielede het inligting opgevolg oor ‘n gewapende man in die omgewing en het op hom geskiet […]