Sentrum waarsku teen Covid-terugslag na Paxlovid geneem is

Die Amerikaanse Sentrum vir Siektebeheer en Voorkoming, waarsku teen ‘n moontlike Covid-terugslag na ‘n vyfdaagse kursus van die viruswerende pil Paxlovid. Die getal daaglikse gevalle in Amerika is meer as vyf keer hoër as in dieselfde tyd verlede jaar. Paxlovid, wat in Desember goedgekeur is, word voorgeskryf in ‘n poging om hoërisiko pasiënte uit die […]

Read More

Mona Lisa in Louvre-museum met koek bestook

Die Mona Lisa glimlag steeds geheimsinnig en is skynbaar onversteurd nadat sy met koek aangeval is in die Louvre-museum in Parys. ‘n Man het hom glo as ‘n ou vrou in ‘n rolstoel vermom in ‘n poging om naby aan Leonardo da Vinci se Italiaanse Renaissance-skildery te kom. Die Mona Lisa word beskou as die […]

Read More

Plaaslike produsent verwelkom beleggings in akkerbou

‘n Plaaslike groenteboer stem saam dat daar beleggingsgeleenthede in Namibië is om die plaaslike produksie van vrugte, aartappels, koring en mielies vir die plaaslike en uitvoermark te verhoog. Emilie Abraham, bestuurder van tuinbou van die Namibiese Akkerbouraad het aan potensiële beleggers in Davos, Switserland, by die Wêreld Ekonomiese Forum gesê Namibië is ‘n netto invoerder […]

Read More

Fondse moet beskikbaar gemaak word na KZN-vloede 

Die Suid-Afrikaanse parlement se gesamentlike ad hoc-komitee vir vloedrampverligting en -herstel sê hy gaan met die minister van finansies en ander betrokke politieke leiers vergader om seker te maak die natuurramp in KwaZulu-Natal kry die aandag wat dit verdien. Die komitee het sy besoek van vier dae aan die provinsie afgesluit. Die oorstromings in KZN […]

Read More

Kanada wil tydelike nasionale verbod op handwapens plaas

Die Kanadese regering beoog ‘n nuwe wetsontwerp wat ‘n tydelike nasionale verbod op handwapens sal plaas. Die wetsontwerp wat gister in die Parlement voorgelê is, maak dit onmoontlik om handwapens enige plek in die land te koop, verkoop, oor te dra of in te voer. In April 2020 het ‘n gewapende man wat hom as […]

Read More

Proteas keer terug na befaamde MCG en SCG

Krieket: Suid-Afrika en Australië se toetsspanne gaan aan die einde van die jaar kragte meet op die befaamde MCG en SCG. Krieket  Australië het bevestig die Tweede Kersdag-toets sal op die MCG in Melbourne gespeel word en die Nuwejaarstoets op die SCG in Sydney. Dit sal die eerste keer sedert 2008 wees dat die Proteas […]

Read More

Só voel Jan Alleman oor brandstofstyging

Kosmos 94.1 Nuus het met die man op straat gepraat oor die brandstofpryse wat môre in Namibië styg. Die petrolprys styg met 2 Namibiese dollar 50 sent per liter en diesel met 1 dollar 50 sent per liter. Vir Jan Alleman is dit slegte nuus.

Read More

Voermeester-laboratorium toets nou grond- en DNS-monsters

Ian Collard, uitvoerende hoof van Namib Meulens is hulle nou in die proses om dienste by die Voermeester-laboratorium uit te brei vir die toets van grond- en DNS-monsters. Hy sê dié laboratorium het aanvanklik tot stand gekom om die braaikuiken-aanleg te bedien waarvan toetse voorheen in Suid-Afrika gedoen moes word. Toe kom Covid-19 en met […]

Read More

Net twee politieke partye in SA verklaar hul skenkings

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê die ANC en die DA is die enigste partye wat in die vierde kwartaal van die 2021/2022-boekjaar skenkings verklaar het. Die ANC het tien-miljoen Suid-Afrikaanse rand se skenkings verklaar terwyl die DA 2,5-miljoenrand ontvang het. Volgens die OVK was 95 persent van die DA se skenkings vir die kwartaal van oorsee […]

Read More

EU-leiers verbied twee-derdes van hul olie-invoer uit Rusland

Leiers van die Europese Unie het ooreengekom om twee-derdes van hul olie-invoer uit Rusland te verbied in ‘n poging om Rusland se fondse vir die oorlog in Oekraïne te beperk. Die sanksies sal ‘n onmiddellike uitwerking hê op 75 persent van Russiese olie-invoer. Ná teenkanting deur Hongarye sal die verbod eers nie olie-invoer per pyplyn […]

Read More