Britse kaartjie wen boerpot van N$2,7 miljard - June 3, 2023

‘n EuroMillions-boerpot van 111,7 miljoen Britse pond, of te wel, 2,7 miljard Namibiese dollar, is deur ‘n Britse kaatjiehouer gewen. Dit is die vierde Britse boerpot-wenner vanjaar, en Britte wat kaartjies gekoop het word versoek om hul nommers na te gaan. Verlede maand het tien busbestuurders en hul maatskappysekretaris 1 miljoen pond met hul wenkaartjie […]

Read More

Goeie buitelandse reserwes kan dalk lei tot kleiner repokoers verhogings - June 3, 2023

IJG Sekuriteite sê die privaatsektor se kredietverlening in April is die laagste syfers wat in 14 maande aangeteken is. Die kumulatiewe kredietuitreiking vir die afgelope 12 maande het in April 2,79 miljard Namibiese dollar bereik, wat die laagste vlak vanjaar is. Die opname van krediet sal nie verbeter nie en die makelaarsfirma meen dat ondernemings […]

Read More

Gru-foto van vrou wat met byl gekap is, nie aan vergiftiging gekoppel nie - June 3, 2023

‘n Grusame foto van ‘n vrou wat in haar gesig met ‘n tradisonele byl gekap is, en wat gekoppel word aan die vergiftiging van 24 lede van ‘n huishouding in Kavango Oos, is as fopnuus deur die Namibiese polisie afgemaak. Luidens die stemgreep, wat saam met die foto’s gedeel word, is dit die persoon wat […]

Read More

Verserkering, spaarplanne word toenemend gekanselleer - June 3, 2023

‘n Onlangse opname deur Infoquest dui daarop dat Suid-Afrikaners finansiële risiko’s neem weens die stand van die ekonomie. Volgens die bevindinge kanselleer baie mense hul noodsaaklike voorsorg-spaarprodukte, insluitend begrafnispolisse en versekerings- en mediese fondse. ’n Infoquest-navorser, Lynette Nicholson, sê finansiële beperkings en druk dra grootliks by tot dié tendens:

Read More

Michael Jordan se sweetbevlekte trui word opgeveil - June 3, 2023

’n Sweetbevlekte trui wat deur die Amerikaanse basketballegende Michael Jordan tydens ’n oefensessie by die 1992 Olimpiese Spele gedra is, sal die maand by Julien’s in Los Angeles opgeveil word. Daar word beraam dit sal tussen 400 000 en 600 000 Amerikaanse dollar behaal. Die wit trui met rooi is deur Jordan onderteken. Ander eiendom […]

Read More

Begroting kniehalter konstruksie verder - June 3, 2023

Daar blyk om geen verligting vir die Namibiese konstruksie-bedryf te wees nie. Volgens berekeninge deur die Tender Bulletin, het die Namibiese regering sy begroting vir konsultasies in die boudbedryf met 19 persent gesny na 354,6 miljoen Namibiese dollar vir die huidige boekjaar. Die begroting vir openbare konstruksiewerk is ook met 35 persent besnoei tot 2,4 […]

Read More

Plaaslike owerhede moet bekwaam, professioneel wees - June 3, 2023

Die ANC-regering word gevra om plaaslike owerhede te professionaliseer vir doeltreffende dienslewering, om korrupsie uit te roei en vir die verbetering van bedryfsdoeltreffendheid. Die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het vandeesweek dié oproep tot aksie gerig toe sy die plaaslike regerings-oudit-uitkomste voor die parlement se portefeuljekomitee ter tafel gelê het. Maluleke vra ‘n kultuur van behoorlike leierskap, […]

Read More

Brics-bank verwelkom drie nuwe lede - June 3, 2023

Die Brics-beraad van ministers van buitelandse sake sluit vandag af in Kaapstad. Die groep het aangekondig dat die beraad van staatshoofde, wat in Augustus sal plaasvind en moontlik die teenwoordigheid van Russiese President Vladimir Putin insluit, sal in Johannesburg gehou word. Intussen word daar uit die buurland berig dat die Brics Ontwikkelingsbank, wat deur die […]

Read More

Prigozhin sê Russiese weermag wou sy troepe opblaas - June 3, 2023

Die Russiese huursoldaatbaas Yevgeny Prigozhin, wat al maande lank met die top militêre leiers in Rusland stry, het pro-Moskou-magte daarvan beskuldig dat hulle probeer het om sy manskappe aan te val. Prigozhin se Wagner-groep se troepe het grootliks teruggetrek uit die oostelike Oekraïense dorp Bakhmut, en hul posisies aan gewone Russiese magte oorgegee. Hy sê […]

Read More

Bedrieërs teiken NamPower se skuldinvordering - June 3, 2023

NamPower sê dit het onder sy aandag gekom dat bedrieërs sy skuldinvorderingsplan gebruik om bedrog te pleeg. In ‘n verklaring sê die maatskappy dat kliënte geskakel word en ingelig word hulle rekening is agterstallig. ‘n Betaling moet onmiddellik gemaak word om te verhoed dat hulle toevoer afgesny word. NamPower sê die oproepe kom nie van […]

Read More