Korter ure vir drankverkope het impak op openbare veiligheid - June 5, 2023

‘n Studie deur die Universiteit van Kaapstad se navorsingseenheid oor die ekonomie van aksynsbelastingdraende produkte, het bevind die verkorting van die verhandelingstye by alkohol-afsetpunte kan ‘n positiewe uitwerking hê op openbare veiligheid. ‘n Navorsingsbeampte, Samantha Filby, sê hulle navorsing fokus op die uitken van strategieë om alkoholverwante misdade in die Wes-Kaap te verminder. Volgens Filby […]

Read More

Pro-Oekraïnse Russiese vegters raak al hoe meer verwaand - June 5, 2023

’n Groep pro-Oekraïnse Russiese vegters wat betrokke was by onlangse invalle in Rusland se grensstreek Belgorod sê hulle het twee Russiese soldate gevange geneem. Hulle was aangebied in ruil vir die streeksgoewerneur Vyacheslav Gladkov. Die Freedom of Russia Legion en die Russian Volunteer Corps het die afgelope dae skermutselings in die Belgorod-streek veroorsaak terwyl Kiëf […]

Read More

53ste Tara as reuse-sukses bestempel - June 5, 2023

Die M&Z Motors Tara-tydren word bestempel as ‘n reuse-sukses. Uit 17 motors het net vier uitgeval. Dit was die 53ste uitgawe van die uiters gewilde tydren en hoofborg M&Z Motors het aangedui hy sal volgende jaar ook betrokke wees. Die algehele wenner was Wilro Dippenaar met sy navigator Carolyn Swan. Dit was Dippenaar se derde […]

Read More

NamRA het reeds meer as ACC in kapasiteit, befondsing - June 4, 2023

Die adjunk-direkteur-generaal van die Teenkorrupsie-kommissie, advokaat Erna van der Merwe, sê die gebrek aan voldoende finansiering en menslike hulpbronkapasiteit belemmer bedrywighede. Sy sê, saam met die Namibiese polisie, is veel meer hulpbronne nodig. Sy het melding gemaak van die nuutgestigde NamRA-agentskap en sê daar is reeds 53 ouditeure by hul hoofkantoor alleen aangestel, en in […]

Read More

Opul vergader vandag, nog ru-olie beperkings verwag - June 4, 2023

Opul en sy vennote vergader vandag. Daar word verwag dat die organisasie verdere ru-olie produksiebesnoeiings van soveel as 1 miljoen vate per dag sal aankondig. Olie het in die afgelope drie maande met amper 10 persent gedaal. Opul, saam met sy bondgenote wat Rusland insluit, produseer ongeveer 40 persent van die wêreld se ru-olie, wat […]

Read More

Tunisië oorweeg hoër belasting op rykes om IMF-lening te kry - June 4, 2023

Tunisiese President Kais Saied sê ‘n hoër belasting op ryk mense kan ‘n alternatief wees vir moeilike maatskaplike hervormings – as ‘n manier om ‘n internasionale finansiële reddingspakket te verseker. Die regering het in Oktober ’n voorlopige ooreenkoms met die Internasionale Monetêre Fonds beding vir ’n lening van 1,9 miljard Amerikaanse dollar in ruil vir, […]

Read More

Ent teen hondsdolheid, risiko verhoog wanneer dit droog is - June 4, 2023

Die risiko vir hondsdolheid verhoog wanneer dit droog is en jaarlikse inenting teen hondsdolheid is volgens wet verpligtend in Namibië. Daar is geen verskoning om nie troeteldiere teen die hoogs oordraagbare en dodelike siekte in te ent nie, want die entstof word dikwels gratis aan staatsveeartseny-klinieke en privaat praktyke verskaf. Dr. Theuns Laubscher, ‘n veearts […]

Read More

Taxi-tariewe is onveranderd, meld oortreders aan sê ministrie - June 4, 2023

Die Namibiese ministerie van werke en vervoer het weer beklemtoon dat daar geen styging in taxi-tariewe is nie. Dit kom na ‘n taxi-passasier gekla het dat sy ‘n ekstra tarief gehef is om na ‘n gebied te gaan wat ‘n taxi-staanplek het. Die passasier sê sy betaal gewoonlik 24 Namibiese dollar, maar is 46 dollar […]

Read More

Ramaphosa betoon medelye met Indië na treinramp - June 4, 2023

President Cyril Ramaphosa het medelye betuig met die mense van Indië ná ‘n treinramp in Odisha wat die lewens van minstens 288 mense geëis het. Die woordvoerder van die Suidoostelike Spoorweg in Indië, K S Anand, sê die ongeluk is deur sein-onderbreking veroorsaak. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Mangwenya, sê Suid-Afrika se mense dink aan die […]

Read More

VSA-China konflik sal ‘ondraaglike ramp’ wees - June 4, 2023

Die Chinese minister van verdediging, Li Shangfu, het vandag aan Asië se topveiligheidsberaad gesê dat konflik met die Verenigde State ‘n ondraaglike ramp sou wees, en dat sy land dialoog oor konfrontasie verkies. Hy sê die wêreld is groot genoeg vir China en die VSA om saam te groei – opmerkings wat gemaak is dae […]

Read More