Seksuele wangedrag duur voort in skole in SA

Die Suid-Afrikaanse Regshulpbronsentrum, het ‘n skerpbewoorde verslag uitgereik wat toon seksuele wangedrag kom steeds in skole voor. Die verslag het ondersoek ingestel na hindernisse met toegang tot onderwys vir meisies in Suid-Afrika. ʼn Groot bron van kommer is die toenemende aantal meisies tussen 10 en 14 wat swanger raak. ʼn Woordvoerder van die sentrum, Charlene […]

Read More

Nuwe wetgewing in China om vroue te beskerm

China het vandag wetgewing goedgekeur wat daarop gemik is om vroue meer beskerming teen geslagsdiskriminasie en seksuele teistering te gee, dae nadat die wetsontwerp na ‘n derde hersiening en uitgebreide openbare insette by die land se topwetgewer ingedien is. Die wetgewing kom namate aktiviste kommer uitgespreek het oor toenemende regeringsretoriek oor die waarde van tradisionele […]

Read More

Charles nou te sien op 50-pennies munte

Die eerste Britse muntstukke met ʼn afbeelding van koning Charles daarop sal in Desember algemeen gesirkuleer word. Die 50-pennies muntstuk word by die Koninklike Munt in Wallis vervaardig. Die munt is deur die Britse beeldhouer, Martin Jennings, ontwerp. In ʼn voortsetting van tradisie kyk die afbeelding van Charles in die teenoorgestelde rigting as dié van […]

Read More

Windhoek is gevaarliker as Damascus, Baghdad

Luidens die jongste veiligheidsindeks deur Numbeo is Windhoek 35ste uit 453 stede geplaas vir misdaadrisiko. Die stad het ‘n veiligheidsindeks van 31,36 uit 100. Die gevaarlikste stad in die wêreld is Caracas in Venezula met ‘n veiligheidsindeks van 16,02. Die tweede gevaarlikste stad ter wêreld is Pretoria met ‘n veiligheidsindeks van 18,02. Durban is sesde […]

Read More

Valke kry R1,5m bevel teen dooie sekuriteitswag

Die Valke in Suid-Afrika het ‘n finale beslagleggingsbevel ter waarde van net meer as 1,5 miljoen Suid-Afrikaanse rand teen die oorlede sekuriteitswag, Wiseman Mbuyazi, verkry. Die hoërhof in Johannesburg het dit toegestaan in saak wat spruit uit die diefstal van 3,5 miljoen rand in 2020. Die 33-jarige Mbuyazi – wat verantwoordelik was vir die aanvulling […]

Read More

100 dood in Mogadishu bomaanvaal

Die aantal mense wat Saterdag in ‘n aanval by ‘n besige kruising in die Somaliese hoofstad Mogadishu dood is, het tot 100 gestyg. President Hassan Sheikh Mohamud het vanoggend die media in die land toegespreek en sê 300 mense is in die aanval besser. Twee motors vol plofstof is minute uitmekaar naby die besige Zobe-aansluiting […]

Read More

Britse vrou kry 34 jaar regsteeks op TV, vir moord van vriendin

’n Britse vrou is tot 34-jaar tronkstraf gevonnis vir die moord en onthoofding van ʼn vriendin tydens ʼn stryery oor geld. Die 38-jarige Jemma Mitchell is die eerste vrou in Engeland en Wallis wat in ʼn regstreekse televisie-uitsending gevonnis is vir die moord op die 67-jarige Mee Kuen Chong. Sy het haar liggaam meer as […]

Read More

Ombud sê Swapo-kinders moet veterane se voordele kry

Die Namibiese ombudsman stel voor dat wysigings aan die Veteranewet gemaak moet word sodat die sogenaamde kinders van die vrydheidstryd by die groep se voordele en projekte ingesluit kan word. Sy aanmerkings kom na hy klagtes ontvang het van vrywillige skoonmakers by die gesondheidsministerie wat sê lede van die groep is permanent aangestel sonder om […]

Read More

Ramaphosa en Zulu-koning verbind om sake te verbeter vir Zulu-volk

President Cyril Ramaphosa het onderneem om saam met koning Misuzulu KaZwelithini te werk om die landelike gebiede van die buurland te transformeer en die lewens van mense te verander. Die regering het die koning as die wettige opvolger van die Zulu-troon erken. Volgens Ramaphosa is koning Misuzulu die band wat die Zuluvolk saambind. Intussen het […]

Read More

Brasilië: Dis Tropical Trump teen Lula vandag

Brasiliaanse kiesers, 120 miljoen van hulle, gaan vandag in ‘n gespanne verkiesing na die stembus om tussen die verregse President Jair Bolsonaro of linkse voormalige president Luiz Inacio Lula da Silva kies. Bolsonaro, bekend as Tropical Trump, het belowe om ‘n skerp konserwatiewe wending in die Brasiliaanse politiek te konsolideer ná ‘n presidentskap wat deur […]

Read More