Meatco beding vandag ‘feeder-produsente’ pryse vir droë seisoen - June 29, 2023

Meatco is tans in die nuus as gevolg van sy finansiële uitdagings en verliese wat in die vorige boekjaar gely is. Maar, die maatskappy werk onverpoosd om slagdiere te verseker, ook met die dreigende droogte. Die maatskappy vergader op die oomblik met sy sogenaamde ‘feeder-produsente’ wat onder kontrak die hele jaar lewer aan die maatskappy. […]

Read More

ReconAfrica se ‘onttrekking’: Burgerlike trust sê dis duidelik wat gebeur het - June 29, 2023

Die Economic & Social Justice Trust het gereageer op berigte dat ReconAfrica onttrek uit die Kavango-bekken. National Geographic het berig dat talle personeel reeds die gebied verlaat het. Volgens die publikasie is Recon besig om sy bedrywighede na Zimbabwe te verskuif. Die maatskappy het onlangs teleurstellende uitslae in die drie olie-putte aangekondig met min befondsing […]

Read More

Daar’s 1,624 triljoen vate herwinbare ru-olie in ’23 - June 29, 2023

As die navorsing deur Rystad Energy enigiets is om op te gaan, sal die gebruik van olie as energiebron nie in die onmiddellike toekoms verdwyn nie. Huidige totale globale herwinbare oliereserwes beloop 1,624 triljoen vate. Dit is ‘n noemenswaardige toename van 52 miljard vate in vergelyking met die 2022 skatting. Uitlatings van olieveldbedrywighede word op […]

Read More

Kenner verduidelik hoekom daar wrakstukke van Titan gevind word - June 29, 2023

Terwyl dit onbekend is presies wat gebeur het tydens die Titan duik na die wrak van die Titanic, was daar beaam dat die inploffing die tuig en die vyf insittendes in minder as ‘n sekonde veras het. Maar, groot wrakstukke van die tuig is in Newfoundland, Kanada, aan wal gebring met moontlike menslike oorskot wat […]

Read More

Studente-unie vra NQA-ingryping in studiefooie - June 29, 2023

Die Namibiese Studente-unie sê die Weltwitschia Gesondheidsopleiding-sentrum se studiefooie is uitermatig hoog en verhoed studente met ‘n lae-inkomste agtergrond om sy kursusse te voltooi. Benhard Kavau, die unie se president, sê aan plaaslike media dat die registrasiefooi van meer as 3 000 Namibiese dollar, en die nodige 25 persent deposito vir studiefooie, beteken studente moet […]

Read More

Moody’s sê munisipaliteite moet hul skuld aan Eskom vereffen - June 29, 2023

Die graderingsagentskap Moody’s sê die Tesourie se munisipale skulverligtingsplan sal Eskom se likiditeit verbeter en befondsingsrisiko’s vir die regering verminder. Munisipaliteite skuld die kragverskaffer meer as 56 miljard Suid-Afrikaanse rand. Die plan sal die agterstand van munisipaliteite se skuld aan Eskom afskryf mits hulle aan ‘n lys voorwaardes voldoen. Moody’s sê dis ook krediet-positief vir […]

Read More

Sunak moet intree oor Boris-bondgenote wat met ondersoek probeer inmeng het - June 29, 2023

Die voordele-komitee in Brittanje het vanoggend sy verslag oor inmenging in sy werk deur bondgenote van Boris Johnson bekend gemaak. Verskeie hooggeplaaste Tory-lede word in die verslag genoem. Die komitee het die inmenging ervaar tydens sy ondersoek na of Johnson vir die parlement gelieg het oor Partygate. Thangam Debonnaire, ‘n LP vir die opposisie-Arbeidersparty sê […]

Read More

De Bruyn gesels oor opkomende reeks teen Uganda - June 29, 2023

Krieket liefhebbers kan uitsien na ‘n opwindende reeks tussen die Richelieu Eagles en die Cranes van Uganda wat volgende week Woensdag op die United sportgronde in die hoofstad afskop. Die reeks van vier T20 en twee eendagwedstryde vorm deel van die Castle Lite T20 reeks en het ‘n jaarlikse instelling geword. Hoofafrigter Pierre de Bruyn, […]

Read More

Cran sal weer 5G-spektrumband opveil, geen koper in Mei nie - June 29, 2023

Die Kommunikasieregulerende Owerheid van Namibië, Cran, beplan om die spektrumband vir die implementering van 5G-netwerke weer op te veil nadat geen operateur suksesvol was in die aanvanklike bod in Mei nie. Namibië beoog om sy goedgekeurde 5G-strategie te implementeer. Die spektrum sal die uitrol van beide 4G en 5G in landelike gebiede moontlik maak. Cran […]

Read More

ANC word uitgebuit met entstof, maar bly by Onderstepoort - June 29, 2023

Die DA sê ten spyte van die privaat sektor se gewilligheid om saam met die regering te werk aan die vervaardiging van diere-entstof, hou die ANC-regering aan om Onderstepoort Biologiese Produkte se alleenheerskappy te beskerm. Die buurland se landbouminister, Thoko Didiza, het onthul die diere-entstofvervaardiger in staatsbesit koop entstof vir bek-en-klouseer by Botswana aan teen […]

Read More