Vroue-sokker: Trump blameer Biden vir span se uitskakeling - August 8, 2023

Die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump, het sy land se vrouespan gekritiseer omdat hulle uitgeskakel is in die ronde van 16 tydens die Wêreldbekertoernooi in Australië en Nieu-Seeland. Die verdedigende kampioen het met 5 strafdoele teen 4 teen Swede verloor, wat die eerste keer was dat hulle voor die halfeindstryd uitgeskakel is. Dit was ‘n […]

Read More

Waterbronne vanaf Noorde bereik Von Bachdam - August 7, 2023

Daar word steeds water vanaf die Swakoppoortdam na die Von Bachdam oorgepomp, asook van noordelike waterbronne, wat Von Bach Donderdag bereik het. Volgens NamWater se dambulletin staan Von Bach se vlak nou op 20,6 persent teenoor verlede jaar se 50,8 persent. Swakoppoort se vlak staan op 62,2 persent teenoor verlede jaar se 87 persent. By […]

Read More

Hervestigingsboere in Erongo het uitdagings met water - August 7, 2023

Die Parlementêre Staande Komitee oor Natuurlike Hulpbronne sê die meerderheid hervestigde boere in die omgewing van Omaruru en Karibib werk hard daaraan om kommersiële boere te word, ondanks waterprobleme. Die komitee het tien boere wat deur die regering hervestig is in die Erongo-streek besoek om hul sukses en uitdagings te evalueer. Die meeste hervestigingsplase in […]

Read More

Hoofregters van Afrika pleit vir sterker demokrasie op vasteland - August 7, 2023

Die hoofregters van verskeie Afrika-lande het by die konferensie van die Afrika-balieverenigings in Pretoria ‘n pleidooi gelewer vir die versterking van demokrasieë op die vasteland. Die hoofregter van Malawi, Rizine Mzikamanda, sê slegs sterk demokrasieë kan die vasteland se probleme oorkom, daarom moet lande se grondwette beskerm word. Die hoofregter van Togo, Joseph Kokou Koffigoh […]

Read More

Drinkwater veilig in Mahikeng ná visvrektes in dam - August 7, 2023

Suid-Afrika se plaaslike owerhede staar talle uitdagings met onhigiëniese drinkwater en sanitasie in die gesig. Magalies Water sê die drinkwater in die Mahikeng plaaslike munisipaliteit in Noordwes is veilig vir menslike gebruik. Die woordvoerder, David Mogae, het hierdie stelling gemaak na onlangse visvrektes in die Setumo-dam.

Read More

Mnyupe lei groenwaterstof-program vir vyf jaar - August 7, 2023

Die minister van myne en energie Tom Alweendo het die ingebruikneming van die implementerings-owerheidskantoor onder die Namibiese groenwaterstof-program aangekondig. Hierdie program sal befondsing van ontwikkelingsvennote en, indien nodig, die Namibiese regering gebruik om die ministerie se pogings te versterk om die doelwitte van die Namibiese groenwaterstof-strategie te verwesenlik. James Mnyupe, die Groenwaterstof-kommissaris, sal die program […]

Read More

Mudge sê NSA moes beter beplan het aan sensus - August 7, 2023

‘n Oud-parlementslid, Henk Mudge, sê die Namibiese Statistieke-agentskap moes beter beplan het aan die komende Nasionale Bevolking- en Behuisingsensus. Die sensus begin op 18 September en sal tot 3 November duur. Mudge se kritiek volg op die kabinet wat opdrag aan alle ministeries en agentskappe gegee het om van hul voertuie aan die agentskap beskikbaar […]

Read More

Staking begin by De Beers-diamantmyn - August 7, 2023

Die metaalwerkersvakbond in die buurland, Numsa, het vandag weens ʼn loon-dispuut met ʼn onbepaalde staking by die Ekapa-myn in die Noord-Kaap begin. Die voormalige De Beers-diamantmyngroep verwerp ʼn salarisverhoging van 17 persent en bied ʼn ooreenkoms van drie jaar aan met ʼn verhoging elke jaar van 6,5 persent. Die woordvoerder van Numsa, Phakamile Hlubi-Majola, veroordeel […]

Read More

Drie mense sterf toe helikopters bots in Kalifornië - August 7, 2023

Drie mense is dood nadat ‘n helikopter neergestort het tydens ‘n brandbestrydings-operasie in Kalifornië in Amerika. Die ongeluk het gebeur nadat brandweerspanne ontbied is na ‘n brand naby Cabazon in die Riverside-gebied. Twee helikopters was in ‘n botsing betrokke. Die een helikopter het veilig geland, maar die ander een het neergestort. Almal aan boord is […]

Read More

Beer breek 28 keer by huise in - August 7, 2023

Bobbejane in Namibië sluip soms by huise in om kos te gaps, veral in die droogte. Kalifornië het ‘n stoute beer met die bynaam Hank the Tank wat al 28 keer by huise in North Lake Tahoe ingebreek en kos gesteel het. Amerikaanse omgewingskenner Jeff Corwin verduidelik die redes waarom bere dit doen.

Read More