Vermeende brandstigter Mafe gaan die psigiatriese evaluering

Die vermeende brandstigter van die Suid-Afrikaanse parlement, Zandile Christmas Mafe, sal ‘n 30-dae-lange sielkundige evaluering in die Fort England-psigiatriese hospitaal in die Oos-Kaap moet ondergaan. Die hoërhof in Kaapstad het die psigiaters opdrag gegee om te bepaal of sy geestestoestand of intellektuele gestremdheid hom verhinder om die hofverrigtinge te verstaan of die onregmatigheid van sy […]

Read More

Bibi verwerp buitelandse druk oor sy regstelsel-plan

Israel se beleërde eerste minister Benjamin Netanyahu het president Joe Biden van Amerika se oproep verwerp om ‘n voorgestelde hersiening van die regstelsel te laat vaar. Hy het Maandag ná wydverspreide betogings die stemmery oor die voorstel tydelik uitgestel. Netanyahu sê Israel is ‘n soewereine land wat besluite neem volgens die wil van sy mense […]

Read More

Afcon: Warriors amper daar, Bafana reeds gekwalifiseer

Die vermeende brandstigter van die Suid-Afrikaanse parlement, Zandile Christmas Mafe, sal ‘n 30-dae-lange sielkundige evaluering in die Fort England-psigiatriese hospitaal in die Oos-Kaap moet ondergaan. Die hoërhof in Kaapstad het die psigiaters opdrag gegee om te bepaal of sy geestestoestand of intellektuele gestremdheid hom verhinder om die hofverrigtinge te verstaan of die onregmatigheid van sy […]

Read More

Namibiese handelsbeleid onder die loep

Die Namibiese handelsministerie het in samewerking met die Ekonomiese Kommissie vir Afrika, die Afrika Handelsbeleidsentrum en die Verenigde Nasies in Namibië, vergader om Namibië se Nasionale Handelsbeleid te bekragtig. Die Konsep Nasionale Handelsbeleid skets beleidsmaatreëls en strategieë wat handel in beide goedere en dienste wil bevorder en volhoubare ekonomiese groei en ontwikkeling van Namibië te […]

Read More

Vermoorde twee-jarige seuntjie van Otavi geïdentifiseer

Die vermeende moordenaar van ‘n twee-jarige seuntjie is in hegtenis geneem en sal die week in die Otavi-landdroshof verskyn. Die seuntjie wat na bewering Sondag op Otavi deur sy ma se 20-jarige kêrel vermoor en begrawe is, se liggaam is in ‘n vlak graf onder ‘n bos gevind. Die oorledene is as Dickson Gaeseb geïdentifiseer. […]

Read More

Bestendigheid van banksektor bevraagteken

Die onlangse mislukking van banke en gedwonge oornames het kommer laat ontstaan oor die bestendigheid van die banksektor sedert die finansiële krisis van 2008. Volgens die besoekende professor aan Wits se Sakeskool, professor Jannie Rossouw, speel sentrale banke ʼn deurslaggewende rol om vertroue in die bankstelsel te behou. Rossouw is van mening banke moet verskeie […]

Read More

SA akteur vier 90ste verjaardag

Die legendariese Suid-Afrikaanse akteur Cobus Rossouw is vandag 90 jaar oud. Rossouw maak sy rolprent-debuut in 1965 in “Debbie”. Daarna het hy in tientalle rolprente gespeel en onder sy groot verhoogrolle is “Koning Lear”, “Richard III”, “Hamlet” en “Die idoot”. In 1971 ontvang hy die Erepenning vir Toneelkuns van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en […]

Read More

Trots SA fokus op knelpunte van marktoegang

Trots Suid-Afrika se Koop Plaaslik-ekspo in Johannesburg fokus op hoe om knelpunte uit te roei wat plaaslike ondernemings verhoed om toegang tot markte te verkry. Die minister van kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, het op die beraad in die Sandtonse Internasionale Konvensiesentrum gesê die regering werk aan maniere om ondernemings te help om sake te verbeter en […]

Read More

Namcor-raadsvoorsitter op borg van N$7 000 vrygelaat

Die voorsitter van die Namcor-raad, Jennifer Comalie, het vanmiddag in die Windhoekse landdroshof verskyn nadat sy Maandagmiddag in hegtenis geneem is weens dwelms ter waarde van 57 000 Namibiese dollar wat na bewering in haar motor gevind is. Sy is op borgtog van 7 000 Namibiese dollar vrygelaat nadat die staat nie borgtog teengestaan het […]

Read More

Dr. Kawana: Misdaadbekamping ‘n prioriteit

Die begroting van die verskillende Namibiese ministeries en departemente word steeds in die Nasionale Vergadering bespreek. Die ministeries lê hul begrotings ter tafel en soek goedkeuring van parlementslede oor waarop hulle die geld wil bestee. Vandag het die minister van veiligheid en sekuriteit, Dr. Albert Kawana sy begroting ter tafel gelê. Sy ministerie het 4 […]

Read More