
Oshakati-burgemeester onbeïndruk met sportministerie - September 6, 2024
Die sportministerie is skerp gekritiseer vir sy versuim om stadions regoor die land in stand te hou, nie net die Onafhanklikheidstadion in Windhoek nie. Die Oshakati Onafhanklikheidstadion was gesluit vir veldrehabilitasie voor die 2024 Nasionale Jeugspele wat vir 11-15 September geskeduleer is, maar opknappings is onvolledig. ’n Paar aanpassings is egter gemaak en die stadion […]
Creecy vra vir oudit van rybewys-verkrygingsproses - September 6, 2024
Die minister van Vervoer Barbara Creecy het die ouditeur-generaal gevra om die oudit van die nuwe rybewyskaart-verkrygingsproses te versnel en uit te brei. Die hersiening sal nou ook kyk of die verkrygingskettingreëls gevolg is, of databeskermingsmaatreëls voldoende is en die uitwerking van die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika se onlangse kansellering van ‘n kontrak met die Franse […]
Madrid verbied ook uithuur van elektriese skopfietse - September 6, 2024
Madrid volg nou ‘n besluit deur ander wêreldstede soos Parys, Montreal en Melbourne met ‘n verbod op die uithuur van elektriese skopfietse van Oktober af oor die risiko wat hulle vir voetgangers inhou. Vir ondersteuners is elektriese skopfietse ‘n vervoerrewolusie, wat pendelaars toelaat om maklik en goedkoop in oorbevolkte stede rond te rits. Vir dié […]
Spanning in Israel verdiep met ultra-Ortodokse partye - September 6, 2024
Israel se ultra-Ortodokse partye, wat reeds in stryd is met koalisievennote oor eise om jong godsdienstige mans in die weermag op te neem, toets weer die eenheid van premier Benjamin Netanyahu se regering met ‘n uitdaging oor onderwysfinansiering. Die jongste dispuut sentreer op ‘n ultra-Ortodokse eis vir skole in hul aparte onderwysstelsel om dieselfde voordele […]
Capricorn belê miljoene in maatskaplike bystand - September 6, 2024
Die Capricorn Groep het sy 2024 Sosiale Waarde-verslag vrygestel, wat sy verbintenis tot die ondersteuning van gemeenskappe in Namibië en Botswana beklemtoon. Die Groep, saam met die Capricorn-stigting en filiale soos Bank Windhoek en Bank Gaborone, het 25,8 miljoen Namibiese dollar in maatskaplike verantwoordelikheidsinisiatiewe belê in die jaar wat op 30 Junie geëindig het. Die […]
Maandag is laaste dag vir EFT’s na SA, Eswatini, Lesotho - September 6, 2024
Die Betalingsvereniging van Namibië herinner die publiek dat vanaf 30 September elektroniese fondsoorplasings tussen Namibië en Suid-Afrika, Lesotho, en Eswatini herklassifiseer sal word as internasionale oordragte. Dus, om nakoming te verseker, sal Maandag, 9 September die laaste dag wees wat bankkliënte die oorbetalings as EFT kan maak. Oorgrens-EFT’s binne die Gemeenskaplike Monetêre Gebied sal dan deur die […]
Versterk Namibië se betrekkinge met BRICS? - September 6, 2024
In Julie was die BRICS-lande gesamentlik die grootste bestemming vir Namibië se uitvoere, met ‘n aandeel van 28,2 persent van die totaal. Die Suider-Afrikaanse Doeane-unie was in die tweede posisie, volgens die Namibië Statistieke-agentskap se jongste handel statistieke. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die plaaslike ekonoom Arney Tjaronda, oor of dit Namibië sal oortuig […]
Shikongo is nie verhewe bo die wet nie – Amushelelo - September 6, 2024
Reaksie word ontvang op die polisiehoof, luitenant-generaal Joseph Shikongo wat sy stilte oor die dodelike ongeluk waarin hy in Desember 2022 betrokke was, gebreek het. In ‘n eksklusiewe onderhoud met die dagblad New Era, sê Shikongo die kritiek van die publiek het hom geskok, veral kommentaar dat hy ‘n moordenaar is. Hy sê hy het […]
Vind liefde met ‘n onderstebo pynappel by die wynrak… - September 6, 2024
Daar’s in nuwe gier in Spanje om liefde te vind. Dit werk so: Jy besoek ‘n kruidenierswinkel tussen sewe en agt in die aand, plaas ‘n onderstebo pynappel in jou waentjie en wag in die wyn-afdeling. As jy van iemand hou, wat ook ‘n pynappel in die waentjie het stamp jy teen hulle waentjie en […]
China sal 1 500 huise vir Nampol-beamptes bou - September 6, 2024
President Nangolo Mbumba het met sy Chinese eweknie Xi Jinping tydens die Forum oor China-Afrika-samewerking-beraad in Beijing vergader. Daar is vroeër berig dat hy Xi se regering sou vra vir hulp om 1 500 huise vir polisiebeamptes te bou. Dit is nou bevestig deur sy woordvoerder Alfredo Hengari wat ook in China is. Hengari het […]