Twee vas vir N$540 000 se Eskom-kabels

Twee Eskom-werknemers van 38 en 40 jaar oud sal na verwagting vandag in die Welkom-landdroshof in die Vrystaat verskyn vir die besit van koperkabels ter waarde van 540 000 Namibiese dollar. Die twee is gearresteer na ‘n polisiepatrollie wat ‘n Eskom-bakkie met die kabels gesien het. Polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng…