Afrika plant meer as twee keer die EU se grootte, hoekom ly ons honger?

Die kontinentale Groot Groen Muur-inisiatief het 393 miljoen hektaar grond met potensiaal en geleenthede, en 350 miljoen hektaar saaigrond word in Afrika verbou. Dit is meer as dubbeld van die Europese Unie. As Afrika soveel grond verbou, waarom is die vasteland nog nie daartoe in staat om homself te voed nie. Waarom ly Afrika steeds honger? Wallie Roux, ‘n bekende Namibiese landboukenner, sê die vraag is eerder wat word van die opbrengste van die oes voor dit op die winkelrakke land?