Tristan de Lange is vanjaar die Desert Dash wenner

Fietsry: Die 2021 Nedbank Desert Dash wenner is Tristan de Lange van Namibië,
Konny Looser van Switserland was tweede gevolg deur Vincent Dorn van Duitsland in
die derde plek. Fietsryers uit onder meer Suid-Afrika en ander Afrika-lande, Brittanje,
Europa asook Amerika het vanjaar deelgeneem en aan die 393 kilometer van Windhoek
na Swakopmund deur die Khomas-hoogland en die Namib-woestyn na Swakopmund.