Swapo-jeugliga vaar uit teen Mama Africa

Die Swapo-jeugliga het geëis dat die uitvoerende direkteur van Rights Not Rescue Trust of Namibia, Nikodemus Kamanghoti, bekend as Mama Africa, sy verklaring terugtrek waar hy vir Oudpresident Sam Nujoma gevra het om sy standpunt oor homoseksualiteit terug te trek. Swapo-jeugliga sê sy goeie reputasie word geskend om hul veldtog te bevorder om homoseksualiteit te wettig.

Nekongo sê Nujoma moet uitgelos word…

Die Swapo-jeugliga het verder teen LGBTQ-kampvegters uitgevaar en gesê hulle moet ophou om te eis dat hul sekretaris-generaal  Ephraim Nekongo, moet bedank.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *