Tokio se ramptoestand veleng om Spele te red

Japan gaan vandag die ramptoestand in Tokio en ander gebiede verleng tot minstens ‘n maand voor die Olimpiese Spele, berig internasionale media. Dit behels meestal dat kroeë en restaurante vroeër moet sluit, terwyl die verkoop van alkohol ook verbied kan word.