Namibië ‘verkoop’ sy kraginfrastruktuur met lening

Reaksie is ontvang op die lening van 2,6 miljard Namibiese dollar wat deur die Wêreldbank toegestaan is om die transmissienetwerk uit te brei en die integrasie van hernubare energie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die PDM se skadu-finansminister, Nico Smit, wat sê die regering beweeg te vinnig met sulke ooreenkomste.