SA se ligte gaan reeds vanaand af

Eskom het aangekondig fase twee-beurtkrag sal van vyf-uur vanmiddag tot tien-uur vanaand in die buurland ingestel word as gevolg van ‘n verdere verlies aan opwekkingsvermoë. Môre en Dinsdagaand sal fase drie-beurtkrag vir dieselfde periode ingestel word. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha sê daarna sal dit verlaag word na fase twee vir die res van die week: