Ramaphosa se toekoms berus om vanaand se staatsrede – kenner

‘n Politieke ontleder in die buurland sê vanaand se staatsrede is die belangrikste in Suid-Afrika se onlangse geskiedenis en ook vir President Cyril Ramaphosa se oorlewing. Die toespraak vind plaas terwyl die land deurloop onder vele uitdagings wat beurtkrag, lae ekonomiese groei, ‘n hoë werkloosheidsyfer en misdaad insluit. Daniel Silke sê Ramaphosa moet die retoriek laat vaar wat sy vorige toesprake gekenmerk het, beslissend optree en meer kanse vat: