PAC en Azapo betoog ook vir Mafe, sê daar’s niks fout met hom nie

Betogers van die PAC en Azapo in Suid-Afrika is vasbeslote om hulle hongerstaking voort te sit totdat die beweerde brandstigter van die parlement, Zandile Mafe, vrygelaat word. Mafe het self onderneem om nie te eet nie. Die betogers is ook gekant teen die toelating van Mafe tot die Valkenberg-psigiatriese hospitaal vir 30 dae waarneming. Sy dringende borgaansoek in die Wes-Kaapse Hooggeregshof is tot Saterdag uitgestel. Die PAC se verteenwoordiger, Phumzile Jack, sê Mafe ly nie aan paranoïese skisofrenie nie: