Bruno Mars terg met nuwe enkelsnit Sexyy Red
Bruno Mars, die wêreldbekende sanger en liedjieskrywer, het onlangs aanhangers opgewonde gemaak deur te terg dat sy volgende enkelsnit ‘n samewerking met die rapper Sexyy Red sal insluit. Die “Treasure”-ster, wat reeds ‘n indrukwekkende loopbaan van treffers agter hom het, het die nuus gedeel deur ‘n foto van homself saam met die 26-jarige rapper op […]
Chris Brown dagvaar Warner Brothers vir 9 miljard
Chris Brown het Warner Brothers vir 9 miljard Namibiese dollar gedagvaar na die uitreiking van ʼn dokumentêr oor sy beweerde seksuele aanranding en ander beskuldigings. Die rolprent, “Chris Brown: A History of Violence” bevat bewerings van gesinsgeweld, aanranding en seksuele wangedrag teen die 35-jarige Amerikaanse R&B-sanger en kletsrymer. Sy reputasie is geskaad weens bewerings van […]
Evolusie maak mans meer gedugtig en aantreklik
Navorsers beweer dat mans deur evolusie meer gedugtig en aantreklik ontwikkel. Volgens ‘n studie gepubliseer in Biology Letters, neem mans se lengte en gewig tans meer as dubbel so vinnig toe as dié van vroue. Hierdie toename in seksuele grootte-dimorfisme, oftewel fisiese verskille tussen mans en vroue, word toegeskryf aan verbeterde lewensstandaarde en afname in […]
Maine Coon onderneem drie reise tussen Australië en Nieu-Seeland in 24 uur
‘n Maine Coon genaamd Mittens het binne 24 uur drie reise tussen Australië en Nieu-Seeland onderneem nadat haar krat in ‘n vragruim misgekyk is. Haar eienaar, Margo Neas, het van Nieu-Seeland na Melbourne verhuis en Mittens was op dieselfde vlug as sy as haar seun. Met hul aankoms in Melbourne was Mittens skoonveld. Na ure […]
‘n Eerste: Britse chirurge verwyder breingewas deur oogkas met sleutelgatchirurgie
In ‘n baanbrekende prosedure in die Verenigde Koninkryk het chirurge suksesvol ‘n breingewas verwyder deur sleutelgatchirurgie via ‘n pasiënt se oogkas. Die operasie, wat deur die span van Leeds Teaching Hospitals NHS Trust uitgevoer is, het slegs drie uur geduur en is die eerste van sy soort in die land.Revolusionêre operasieRuvimbo Kaviya, ‘n 40-jarige vrou, […]
Ses planete is hierdie maand gelyktydig sigbaar in die naghemel: Hoe om die planetêre belyning waar te neem
In Januarie en Februarie 2025 sal ses planete gelyktydig in die naghemel sigbaar wees, naamlik Venus, Mars, Jupiter, Saturnus, Uranus en Neptunus. Hierdie verskynsel, wat dikwels as ‘n “planetêre belyning” beskryf word, is nie so ongewoon nie, aangesien planete gereeld naby mekaar voorkom as gevolg van hul wentelbane wat almal min of meer die ekliptiese […]
Mumford & Sons kondig hul opwindende terugkeer aan met ‘n nuwe enkelsnit
Mumford & Sons het hul opwindende terugkeer aangekondig met die nuwe enkelsnit en titelsnit, “RUSHMERE”, vanaf hul komende album met dieselfde naam. Hierdie is hul eerste nuwe vrystelling sedert die 2024-snit “Good People”, wat in samewerking met Pharrell gemaak is. Die album “RUSHMERE” word op 28 Maart 2025 via Island/Glassnote Records uitgereik en is hul […]
Onthou jy nog die groep No Doubt?
Treffers soos “Just A Girl, Don’t Speak, It’s My Life en vele meer. Hulle het by die sterbelaaide lys van kunstenaars aangesluit vir die komende FireAid Relief-konsert vir die slagoffers van die Los Angeles-brande. Gwen Stefani sal met die res van die lede van No Doubt by die program op Donderdag 30 Januarie herenig. Die […]
Robbie Williams en Green day op een verhoog in Kaapstad
Die Stad Kaapstad sê die popsensasie Robbie Williams en die wêreldberoemde rock-groep Green Day sal, saam met ‘n sterbelaaide groep plaaslike kunstenaars, op die verhoog wees vir ‘n opwindende musiekervaring oor twee dae. Die stad is in sy noppies oor sy steun vir die tweede uitgawe van Calabash South Africa, Woensdag en Donderdag by die […]
Eagles skenk $2,5 miljoen aan Los Angeles se FireAid-voordeelkonsert
Die Eagles het $2,5 miljoen geskenk aan FireAid, ‘n konsert wat op 30 Januarie by die Dome in Los Angeles gehou sal word. Hierdie konsert is daarop gemik om slagoffers van die verwoestende brande in Los Angeles by te staan. Dit is egter onbekend of die Eagles self sal optree, aangesien hulle tans in Las […]