Onderwysministerie gee meer inligting oor uitgelekte vraestelle

Namibiese onderwysministerie het die eksamenrooster vir die uitgelekte vraestelle wat herskryf moet word, bekend gemaak. Dit geld vir vraestelle van gewone vlak eksamens. Hierdie eksamens sal tydens Januarie en Februarie herskryf word. Sanet Steekamp, die uitvoerende direkteur in die ministerie.