Nóg ‘n Namibiese joernalis wen toekenning van die Afrika Merck-stigting

Nóg ‘n Namibiese joernalis, Adolf Kaura, het ‘n toekenning van die Afrika Merck-stigting gewen. Om vir die toekenning met die tema ”Mask up with Care” in aanmerking te kom, het joernaliste bewusmaking geskep oor die Covid-virus in Afrika. Drie vroulike Namibiese joernaliste, Sonja Smith, Shireen van Wyk en June Shimuoshili het ook toekennings van die Afrika Merck-stigting ingepalm.