Wes-Kaap: Vyfde vlaag sal kleiner impak hê

Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement sê ‘n vyfde vlaag van Covid-infeksies kan selfs ’n kleiner uitwerking op die provinsie se gesondheidstelsel as die vierde vlaag hê. Gesondheidshoof dr. Keith Cloete sê dat die aantal hospitaal-opnames en sterftes tydens die vierde vlaag baie laer was as tydens die derde vlaag. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …