Nipa vra verlenging van belasting-amnestie

Die Namibiese Instituut vir Professionele Rekenmeesters het ‘n skrywe aan die minister van finansies Ipumbu Shiimi gerig om uitstel te vra vir die belasting amnestie wat op 31 Januarie tot ‘n einde kom. Die instituut, bekend as Nipa, sê daar was uitdagings en verskeie instansies en individue wat wou registreer op die Itas-stelsel, nie sukses gehad het nie. Nipa se president, Brune Pristorius, sê uitstel van 12 maande is nodig.

Sy het van die uitdagings so beskryf….