SA se opskopleerders onder soeklig

Die opskopkoers in Suid-Afrikaanse skole moet as nasionale probleem voorkeur kry op maatskaplike en besluitnemingsvlak. Dit is die mening van die Zero Dropout-veldtog wat in sy jongste verslag onthul slegs 37 leerders uit 100 wat hul skoolloopbaan in graad 1 begin, haal graad 12 en kom hulle matriekeksamen deur. Die veldtog se woordvoerder, Rahima Essop, sê meer meisies as seuns verlaat gewoonlik die skool met ‘n matrieksertifikaat: