Namibië sal vinnig sy deel van die mark terugwen

Wêreld Toerismedag word vandag internasionaal herdenk in wat sekerlik een van die moeilikste jaar vir die bedryf is. Regoor die wêreld gaan die sektor gebuk onder uitdagings wat deur die pandemie veroorsaak is. Die uitvoerende direkteur in die toerisme ministerie Teofilus Nghitila, sê Namibië is so ongelooflike bestemming dat die land weer deel van die mark sal terugwen…