Mbumba en sy Angolese eweknie gesels

Die Angolese vise-president Bonito de Sousa Baltazar Diogo is tans in gesprek met sy Namibiese eweknie, Nangolo Mbumba by die ou staatshuis. Mbumba het hom amptelik uitgenooi. Daar is verskeie aspekte wat onder die loep sal kom wat die benutting van landelike en bewaringsgebiede insluit. Mbumba het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.