Lugvragvervoer groei in Afrika, daal elders

Die Internasionale Lugvervoer-vereniging sê daar is ‘n vermindering in vraag vir vragvervoer, veral as gevolg van Covid-uitbrekings in Asië, sowel as die oorlog in Oos-Europa, maar, Afrika vertoon redelik goed. Volgens Linden Birns, woordvoerder van die vereniging, is groei op die vasteland aangeteken. Birns is aan die woord.