Biden gesels oor ekonomie

Die Amerikaanse President Joe Biden het die land toegespreek oor sy administrasie se ekonomiese beleid, net voor die Amerikaanse Federale Reserwebank vandag rentekoerse opwaarts sal aanpas, die eerste keer in meer as twee dekades. Volgens Biden, vorder ekonomiese herstel goed en verlede jaar is amper 7 miljoen werksgeleenthede geskep.