Lelike aantygings teen IPC

Die omstrede Phil Ya Nangoloh en hoof van die NamRights menseregte-organisasie het lelike en ernstige aantygings teen lede van die Independent Patriots of Change gemaak. Hy sê daar is ‘n daadwerklike risiko van ‘n staatsgreep omdat lede van die party gereeld oproepe doen vir geweld.