Kenner sê sprinkaanplaag gaan ‘enorm’ wees vanjaar

Swerms van sprinkane teister die Suide se boere, veral in die gebied van Warmbad, Karasburg, Ariamsvlei en Ai-Ais wat erg deurloop. Swerms is tussen 1 en 4 kilometer breed en boere het hulle hande vol. Volgens dr. Gerhard Verdoorn, ‘n kenner in die gebied van plae en gifstowwe, was dit voorspel en dit gaan verder opbou…