Binnegevegte oorheers Stad Whk se sake

Politieke binnegevegte oorheers die sake van Stad Windhoek met die koalisie-ooreenkoms wat na bewering bevraagteken word en die Independent Patriots for Change wat erg deurloop in die media. Kosmos 94.1 Nuus het met die Nudo-raadslid Joseph Kauandenge gepraat oor die huidige stand van sake..