Regskenner sê oor Fishrot-borgaansoek

Die Fishrot-skandaal is in die nuus met verskeie borgaansoeke deur die verdagtes in die hoërhof. Die saak is opsigself uiters opspraakwekkend met baie groot kritiek wat teenoor die regering en die regerende party uitgespreek word. Kosmos 94.1 Nuus het met die direkteur by die Regshulpsentrum Toni Hancox gepraat oor of daar ‘n moontlikheid is dat die verdagtes wel sou slaag in hulle aansoeke…