Jongste oor die Etosha-vuur

Die vuur net suidoos van Etoshapan woed volgens berigte reeds meer as ‘n week en volgens inwoners in die gebied, is dit op die oomblik buite beheer. Jannie van Niekerk van Outjo het die situasie so aan Kosmos 94.1 Nuus beskryf.