Geringe veranderings aan All Blacks vir Saterdag - September 30, 2021

Die All Blacks se afrigter, Ian Forster, sê dit is baie spesiaal dat hulle nou die kans staan om ‘n moontlike Grand Slam in die Kampioenskapsreeks teen die Springbokke te behaal. Hy het geringe veranderings aan die span gemaak vir Saterdag se herontmoeting met die Springbokke op die Gold Coast. Brad Weber is in die […]

Read More

VSA Olimpiese swemmer pleit skuld op klagtes oor 6 Januarie - September 30, 2021

‘n Voormalige Amerikaanse Olimpiese swemmer, Klete Keller, het skuldig gepleit op die klagtes teen hom, in verband met die opstand op 6 Januarie by Capitol Hill. Daar was sewe klagtes teen hom maar ses is laat vaar en hy is net aangekla vir dwarsboming van die gereg. Die regter, Richard Leon kan hom tussen 21 […]

Read More

ANC-oorlogsveteraan ontvang ‘n huis - September 30, 2021

Die Suid-Afrikaanse minister van menslike nedersettings, Mmamoloko Kubayi, besoek vandag die Pixley Ka Seme en Sol Plaatje plaaslike munisipaliteite in die Noord-Kaap. Dis deel van haar deurlopende besoeke aan provinsies om te sien hoe die verskaffing van huise verloop. Kubayi se woordvoerder, Hlengiwe Nhlabathi-Mokota, sê ‘n huis gaan ook aan die 76-jarige oorlogsveteraan, Daniel Mabe […]

Read More

Noodtoestand na bende-gevegte in gevangenis - September 30, 2021

Die president van Ecuador, Guillermo Lasso, het ‘n noodtoestand in die land se tronkstelsel afgekondig na bendegeweld die lewe van meer as 100 gevangenes in die stad Guayaquil geëis het. Meer as 50 aangehoudenes is by die Litoral-tronk beseer. Amptenare sê geweervuur, messe en ontploffings was deel van die geweld en is veroorsaak deur ‘n […]

Read More

Volksmoord: slagoffers moet toelae soos veterane ontvang - September 30, 2021

Die president van Ecuador, Guillermo Lasso, het ‘n noodtoestand in die land se tronkstelsel afgekondig na bendegeweld die lewe van meer as 100 gevangenes in die stad Guayaquil geëis het. Meer as 50 aangehoudenes is by die Litoral-tronk beseer. Amptenare sê geweervuur, messe en ontploffings was deel van die geweld en is veroorsaak deur ‘n […]

Read More

Doha-ooreenkoms het die Afghaanse-chaos veroorsaak - September 30, 2021

‘n Senior Amerikaanse generaal, Frank McKenzie, sê die ineenstorting van die Afghaanse regering en sy veiligheidsmagte kan herlei word na ‘n ooreenkoms verlede jaar tussen die Trump-administrasie en die Taliban, wat ‘n totale onttrekking van Amerikaanse troepe beloof het. Hy het voor die Gewapende Magte-komitee van die Huis van Verteenwoordigers getuig. McKenzie sê benewens die […]

Read More

Al Shabab ontvoer seuns om hulle as soldate op te lie - September 30, 2021

Human Rights Watch sê militante wat met die Islamitiese Staat verbind word, het ‘n opstand gelei in die noorde van Mosambiek, en honderde seuns ontvoer en gedwing om as kindersoldate by hulle aan te sluit. Die jihadistiese groep, Al-Shabab, terroriseer sedert 2017 die gasryke Cabo Delgado-gebied in Mosambiek, in ‘n poging om ‘n kalifaat tot […]

Read More

N$30m uitbetaal aan toerisme, konstruksie vir salarisbeskerming - September 30, 2021

Die Maatskaplike Voorsorgkommissie het deur sy salarisbeskermingskema meer as 30 miljoen Namibiese dollar reeds uitbetaal. Die skema is daargestel as gevolg van die impak van die Covid-pandemie op verskeie sektore in die land. Die kommissie sê die eerste aansoeke is reeds in Mei 2020 ontvang en die skema het op 31 Julie tot ‘n einde […]

Read More

Twee uit elke drie meisies in Nam het geweld ervaar - September 30, 2021

Die plaaslike verteenwoordiger van Unicef, Rachel Odede het navorsing oor geweld teen kinders wat deur die organisasie in samewerking met die Namibiese Statistieke Agentskap uitgevoer is, bekend gemaak. Odede sê twee uit elke drie meisies en agt uit elke 13 seuns het in Namibië een of ander vorm van geweld ervaar.

Read More

Vyf in Palm Ridge op klagte van bedrog van N$2,5m - September 30, 2021

Familielede en sakevennote het in die Palm Ridge Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Suid-Afrika op aanklagte van bedrog en diefstal ten bedrae van 2,5 miljoen Namibiese dollar verskyn. ‘n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse polisie, Ndivhuwo Mulamu, sê Cecilia Smith, Stephanaus Claasen, Emile Claasen en Jacques Fritz het na bewering op bedrieglike wyse ‘n kredietfasiliteit met ‘n ander […]

Read More