Twee brande woed in Etosha Nasionale Park - September 17, 2021

Die Etosha-brande het nou die suidoostelike deel van die Etosha Nasionale Park oorgesteek en woed tans op plase oos van die park. Volgens die woordvoerder van die omgewingsministerie, Romeo Muyunda, is daar twee brande in die park. Een brand het glo van ‘n buurplaas aan die suidekant gekom en die ander een is deur ‘n […]

Read More

Denel betaal R4 miljoen aan Solidariteit - September 17, 2021

Denel het vier miljoen rand aan die vakbond Solidariteit oorbetaal om beslaglegging op sy bates te systap. Solidariteit het vandag bevestig dat Denel die geld betaal het om ’n gedeelte van vakbondlede se agterstallige salarisse te dek. Denel se werknemers is laas in April 2020 ten volle en betyds betaal. Die staat se wapentuigvervaardiger is […]

Read More

Afstammelinge van die volksmoord-slagoffers kom die naweek op Okahandja byeen - September 17, 2021

Afstammelinge van die Duitse volksmoord-slagoffers sal die naweek op Okahandja saamtrek om die Duitse-Namibiese ooreenkoms ongeldig en onwettig te verklaar. Verteenwoordigers van verskeie politieke partye soos die PDM, Nudo, IPC, RDP, Swanu en LPM, sal ook na verwagting aan die gesprekke deelneem. Geraakte gemeenskappe in diaspora, in onder meer Suid-Afrika, Botswana, die VSA en Duitsland, […]

Read More

Stad Windhoek keur Ramatex-perseel as Covid-noodsentrum goed - September 17, 2021

Stad Windhoek se raadslede het vandag die Ramatex-perseel besoek waar ‘n Covid-noodsentrum opgerig gaan word. Die aansoek om die Ramatex-perseel as ‘n Covid-noodsentrum te gebuik, is deur die raad goedgekeur, het die woordvoerder van Stad Windhoek, Lydia Amutenya, gesê. Die vereistes van die gesondheidsministerie moet nog goedgekeur word, het sy aan aan Kosmos 94.1 Nuus […]

Read More

V&A Waterfront het ontwikkleingsplanne met Kanaal-distrik, Grangerbaai - September 17, 2021

Die uitvoerende hoof van die V&A Waterfront in Kaapstad, David Green, sê buiten die huidige multimiljard rand uitbreiding by die Kanaal-distrik, trek Suid-Afrika se voorste toeristebestemming ook planne op vir Grangerbaai. Dit kan hotelle, behuising, kleinhandelruimtes en ander besienswaardighede insluit. Green sê hulle wil die Waterfront met die middestad verbind deur die Kanaal-distrik, en deur die Grangerbaai-distrik na Mouillepunt, Groenpunt en Seepunt. 

Read More

SA polisiebeampte, medepligtige in hof oor 30 renosterhorings - September 17, 2021

‘n Suid-Afrikaanse polisiebeampte en sy medepligtige het vandag in die landdroshof in Palm Ridge, Ekurhuleni, verskyn weens die beweerde onwettige handel in renosterhorings. Die 53-jarige beampte en sy 39-jarige vroulike medepligtige het na bewering in Mei 2019 ‘n besending bestem vir Kuala Lumpur in Maleisië, by ‘n pakhuis in Pomona afgelaai en dit as wyn verklaar. […]

Read More

Plaaslike owerhede sukkel om finansiële verslae op te stel - September 17, 2021

Weens ‘n gebrek aan kapasiteit by plaaslike owerhede, is hulle is steeds afhanklik van konsultante om hul finansiële verslae op te stel. Kommer in hierdie verband is deur die ouditeur-generaal Junias Kandjeke uitgespreek oor finansiële verslae wat nie deur plaaslike owerhede en streeksrade ingehandig word nie. Kandjeke het gesê min vordering is oor die afgelope finansiële jare gemaak. Hy het voorgestel dat die lynministerie opleiding aan personeel […]

Read More

Forum van Duitssprekende Namibiërs wil gaping van ongelykheid in Namibië verklein - September 17, 2021

Die Forum van Duitssprekende Namibiërs het aangebied om minderbevoorregte Namibiërs en die regering te help om die gaping van ongelykheid in Namibië te verklein. Dit is deur die forumvoorsitter, Harald Hecht, gesê toe lede van die groep vandag met President Hage Geingob en kabinetsministers by Staatshuis vergader het. Hecht het gesê Duitssprekende Namibiërs is afwesig […]

Read More

SA metaalwerkersvakbond betoog môre - September 17, 2021

Die metaalwerkersvakbond, Numsa, hou môre ‘n plakkaatbetoging in Bloemfontein nadat die bedingingsraad vir metaal- en ingenieursbedrywe verklaar het salarisse sal nie aangepas word nie. ‘n Dooiepunt is bereik tussen Numsa en hul werkgewers in die ingenieurswese nadat hulle ‘n verhoging van agt persent geëis het. Werkgewersverenigings stel ‘n verhoging van net meer as vier persent […]

Read More

Meer as 400 000 ID’s in SA nog nie afgehaal - September 17, 2021

Die Suid-Afrikaanse minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, sê daar is tans meer as 400 000 identiteitsdokumente by die departement se kantore in die land. Hy doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om dringend die kantore te besoek en dit te gaan haal. Motsoaledi het die departement se gereedheid om dienste te bied tydens die kiesersregistrasieproses […]

Read More