Namibiese omgewingsminister gaan Klimaatberaad in Skotland bywoon - October 25, 2021

Die Namibiese omgewingsminister Pohamba Shifeta sal die 2021 Klimaatberaad van die Verenigde Naies, COP26, in Glasgow, Skotland bywoon, het die woordvoerder van die ministerie, Romeo Muyunda, aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig. Hy het gesê President Hage Geingob sal moontlik die Namibiese afvaardiging na COP26 lei.

Read More

Ekonoom sê daar sal steeds druk op voedselpryse wees - October 25, 2021

Voedselpryse het gemiddeld met 2,7 persent jaar-op-jaar vanaf 2020 tot 2021 toegeneem. Volgens die kosteprys-indeks het binnelandse voedsel met 2,1 persent gestyg en voedsel wat ingevoer word met 3,3 persent. Robert McGregor, ‘n ekonoom van Cirrus in Windhoek sê aan Kosmos 94.1 Nuus daar sal steeds druk op algehele voedselpryse wees.

Read More

Dieselprysstyging gaan Wes-Kaapse graanoes baie duurder maak - October 25, 2021

Agri Wes-Kaap sê wintergraanboere in dié provinsie gaan vanjaar 96 rand per hektaar meer betaal as in 2020 indien die voorsiene prysstyging in November ingestel word. Die uitvoerende hoof, Jannie Strydom, sê dit beteken die dieselkoste vir vanjaar se totale oes teenoor dié van verlede jaar, gaan met meer as 55 miljoen rand styg. Strydom […]

Read More

Militêre staatsgreep in Soedan - October 25, 2021

Abdalla Hamdok, Soedan se eerste minister, is vandag deur ‘n groep soldate aangekeer en na ‘n onbekende plek geneem toe hy nie ‘n verklaring ten gunste van ‘n staatsgreep wou onderteken nie. Soedan se inligtingsministerie het aanvanklik gesê die eerste minister onder huisarres. Verskeie kabinetslede word ook deur ‘n militêre groep aangehou. Die Khartoum Internasionale […]

Read More

Samwu staak steeds (onwettig) vandag in Tshwane - October 25, 2021

Die Tshwane-metro sê dienste in die metrogebied kan vandag moontlik weer onderbreek word weens ‘n staking deur die munisipale werkersvakbond, Samwu. Dit volg ondanks Vrydag se tussentydse bevel deur die Arbeidshof wat die staking as onwettig en onbeskermd verklaar. Die Tshwane-metro woordvoerder, Selby Bokaba, sê die metroraad het aansoek gedoen vir ‘n dringende interdik nadat […]

Read More

Vrydag is Pienk Dag vir Kankervereniging - October 25, 2021

Die Kankervereniging van Namibië nooi die publiek uit na hul Pienk Dag-aktiwiteite Vrydag in hul stryd teen borskanker. Met meer as 540 borskankergevalle wat jaarliks in Namibië gediagnoseer word, is dit die kanker wat die meeste voorkom. Altesaam 54 persent van alle kankerdiagnose by vroue, is borskanker, gevolg deur servikale kanker. Die uitvoerende hoof van […]

Read More

Passasierskepe gaan vakansie in Kaapstad, Durban vasmeer - October 25, 2021

Die Mediterranean Cruise Company het aangekondig hy gaan reeds in Desember al toeriste na Suid-Afrika neem. Die maatskappy sal alle passasiers, wat ingeënt is of nie, op 41 verskillende vaarte op die Indiese Oseaan verwelkom. Die maatskappy is die wêreld se grootse passasierskip-vloot in privaat besit. Die passasierskepe sal in die komende seisoen in Kaapstad […]

Read More

‘Suid-Afrika gaan les opsê by Klimaatberaad’ - October 25, 2021

Business Leadership South Africa sê Suid-Afrika sal volgende week op COP-26 in Glasgow heelwat druk ondervind om hom onwrikbaar aan die vergadering se doelwitte te verbind. Suid-Afrika gebruik steenkool vir die opwekking van meer as 75 persent van sy elektrisiteit en meer as ‘n kwart van sy vloeibare brandstof vir vervoer. Dit plaas die land […]

Read More

Nóg ‘n mislukte stadionprojek in SA oopgevlek - October 25, 2021

Die DA in die Vrystaat het ‘n mislukte Zuka Baloi-stadionprojek ter waarde van 12,2 miljoen-rand in Thabong, Welkom, blootgelê. Dit kom nadat dié party se voornemende raadslid vir Wyk 26 en 29 in die plaaslike Matjhabeng-munisipaliteit, Relebohile Morake, ‘n oorsig-inspeksie van die stadion gedoen het. Sowat 8 ,7 miljoen rand is na raming tot op […]

Read More

Nóg ‘n mislukte stadionprojek in SA oopgevlek - October 25, 2021

Die DA in die Vrystaat het ‘n mislukte Zuka Baloi-stadionprojek ter waarde van 12,2 miljoen-rand in Thabong, Welkom, blootgelê. Dit kom nadat dié party se voornemende raadslid vir Wyk 26 en 29 in die plaaslike Matjhabeng-munisipaliteit, Relebohile Morake, ‘n oorsig-inspeksie van die stadion gedoen het. Sowat 8 ,7 miljoen rand is na raming tot op […]

Read More