Koffie, in ‘n laboratorium gekweek… ja of nee? - October 14, 2021

Wetenskaplikes in Finland sê hulle het sukses gehad om moerkoffie in ‘n laboratorium te kweek. Hulle sê dit ruik en proe soos die ware Jakob. Daar word berig dat dit meer volhoubaar is om koffie so te kweek. Selle van die koffieplant word in ‘n voedende medium geplaas wat dan groei veroorsaak en tegnies, meen […]

Read More

Namdeb verleng mynleeftyd - October 14, 2021

Namdeb het vandag sy langtermyn besigheidsplan bekend gemaak. Die maatskappy se hoof uitvoerende beampte Riaan Burger sê dat die myn se leeftyd teen 2022 tot ‘n einde sou gekom het sonder die nuwe plan. Die plan laat toe dat Namdeb se aanlandige mynbedrywighede vir 20 jaar verleng word en die regering het vrywaring gekry op […]

Read More

Eagles sal nie geboelie word nie - October 14, 2021

Die T20 Krieket Wêreldbeker 2021 begin op 17 Oktober in die Verenigde Arabiese Emirate. Namibiërs is opgewonde oor die krieketspan, die Eagles. Hulle is in ‘n moeilike groep ingedeel en speel op Maandag 18 Oktober teen die gedugte span van Sri Lanka wat al die Wêreldbeker gewen het. Die hoofafrigter van die Eagles, Pierre de […]

Read More

Cenored sê skuld is op aanvaarbare vlakke - October 14, 2021

Die sentraal-noorde krag verspreider Cenored sê daar is op die oomblik nie baie groot uitdagings met agterstallige betalings nie. Charlie Matengu, woordvoerder by Cenored, sê kommunikasie-kanale is oop en verskeie planne is uiteengesit vir sommige owerhede. Dit volg na NamPower in April gedreig het om kragtoevoer te staak met meer as 800 miljoen dollar wat […]

Read More

N$1,5 triljoen in eerste 6 maande van 2021 in Brittanje aanlyn gesteel - October 14, 2021

Brittanje is volgens berigte die internasionale episentrum vir kuberaanvalle volgens vyf van die grootste Britse banke. Swendelaars het groot sukses om persoonlike inligting van verbruikers aan te koop omdat daar rekordgetalle is wat aanlyn inkopies doen en bankdienste aanlyn gebruik. Die land se vinnige betalingsinfrastruktuur, relatief sagte polisiëring van bedrogverwante misdaad, plus die gebruik van […]

Read More

Kapers trek soos dominees aan - October 14, 2021

Die polisie in Tshwane waarsku mense in die vervoerbedryf om op die uitkyk te wees vir ‘n nuwe manier om voertuie te kaap. ‘n Bevelvoerder, Molatelo Maphoto, sê bestuurders van minibustaxi’s moet altyd waaksaam wees, veral wanneer hulle uitgeroep word om mense plaaslik of buite Soshanguve te vervoer. Hy sê in die nuwe skelmstreek is […]

Read More

Etosha-brand nog nie onder beheer nie - October 14, 2021

Dit brand steeds in Etosha, suidwes van Okaukuejo. Volgens Romeo Muyunda, woordvoerder van die omgewingsministerie sê die brand word nou so gemonitor dat diere in die park beskerm word. Daar is ook geen bedreiging vir besoekers nie.

Read More

Daweb-groenskema is uitstekende inisiatief - October 14, 2021

Die Daweb-groenskema net oos van Maltahöhe, is tans in samesprekings met Amta oor die aankoop van hulle produksie. Daweb is ‘n hervestigingsplaas wat deur die regering in 2011 bekom is vir 10 miljoen Namibiese dollar. Koringproduskie word ook beplan. Gilbert Mulonda, bestuurder akkerbou en tuinbou by die Namibiese Akkerbouraad sê die inisiatief is uitstekend….

Read More

Jagluiperds vir eerste keer sedert 1960’s in Mosambiek - October 14, 2021

Jagluiperds gaan vir die eerste keer sedert die 1960’s in die Maputo-natuurreservaat in die suide van Mosambiek te sien wees. Vier van die groot katte is aan die reservaat geskenk en is veilig na hulle aanhoudingskampe vervoer. Hulle gaan eers hier akklimatiseer voor hulle in die reservaat vrygelaat word. Die direkteur-generaal van die Mosambiekse Nasionale […]

Read More

Inflasie is op na 3,5% na 3,4% - October 14, 2021

Die Namibiese verbruikers prysindeks vir September is bekend. Inflasie is effe op na 3,5 persent teenoor 3,4 persent wat in Augustus gemeet is. Vervoer en voedsel dra steeds die meeste by tot die syfer met vervoer net minder as 30 persent en voedsel wat 26,2 persent bydra. Ekonome meen daar sal geen verligting in die […]

Read More