Gautengse regering doen sake met veroordeelde kriminele - November 8, 2021

Die DA in Gauteng sê sakeondernemingswat aan strafregteike oortredings skuldig bevind is, word steeds toegelaat om met die provinsiale regering sake te doen. Corruption Watch sê in ‘n verslag geen sake-name is op die tender-wanbetaler-lys nie, ten spyte van ‘n enorme hoeveelheid korrupsie sedert die begin van die Covid-19-pandemie. Hieroor is die DA baie bekommerd. […]

Read More

Daar is geen kitsoplossing vir beurtkrag nie - November 8, 2021

Chris Yelland, ‘n ekonoom in Suid-Afrika sê daar bestaan nie ‘n kitsoplossing vir beurtkrag nie… Dit volg na die aankondiging deur President Cyril Rampahosa dat daar drie beleggings is wat miljarde in Suid-Afrika sal belê, en beurktkrag beëindig. Hy het die aankondiging gemaak toe hy Maart volgende jaar bevestig het as die datum vir die […]

Read More

Inlyn-kampioenskappe ‘n reuse-sukses - November 8, 2021

Die Namibiese Inlynhokkie-vereniging se afgelope kampioenskap was ‘n reuse-sukses. Die vereniging se woordvoerder, Dave Hammond het die naweek so opgesom…

Read More

Mbok en kie weer in die hof - November 8, 2021

Die korrupsie-saak teen die Kameroense sakeman Antoine Mbok hervat vanoggend in die hoërhof voor regter Nate Ndauendapo. Mbok, 40, word saam met Daniel Nghiwilepo, 42, verhoor vir die diefstal van 3,9 miljoen Namibiese dollar. Die saak sloer sedert 2015, aangedryf deur Mbok wat herhaaldelik nuwe regslui aanstel sowel as interokulêre aansoeke. Die staat voer aan […]

Read More

VSA maak grense oop - November 8, 2021

Duisende mense gaan na verwagting van vandag in en uit Amerika vlieg nadat die land se grense vir besoekers heropen is na ‘n reisverbod van langer as 600 dae. Ingeënte besoekers is weer welkom in die Verenigde State terwyl Amerikaners weer vlugte kan onderneem om met familie en vriende in die buiteland te herenig. Daar […]

Read More

2022 skoolkalender aangepas - November 8, 2021

Die skoolkalender vir 2022 bestaan net uit twee semesters en herinner aan die kwartale wat voor onafhanklikheid gebruiklik was. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie gepraat. Sy verduidelik die motivering vir die aanpassing…

Read More

Australiese boere gooi avo’s weg - November 8, 2021

Avokado-produsente in Wes-Australië gooi hope van die vrugte weg omdat dit nie finansieel sin maak om dit te verpak en mark-toe te stuur nie. Avokadopryse in die land het ineengestort weens ‘n enorme nasionale oes en ‘n rekord-produksiejaar in die staat, wat oorvoorsiening tot gevolg gehad het. Met so baie vrugte wat plaaslik geoes word, […]

Read More

Lekker Nuwejaarstoets by Nuweland - November 8, 2021

Nuweland gaan weer ‘n Nuwejaarstoets aanbied. Krieket Suid-Afrika het die derde toets tussen Suid-Afrika en Indië van Johannesburg na Kaapstad verskuif. Die wedstryd sal volgens beplanning op die derde van die maand begin. Al drie die toetse sou aanvanklik in Gauteng gespeel word, met die eerste en derde in Johannesburg, en die tweede in Centurion. […]

Read More

Geen koaslisies met ANC of EFF nie, sê DA - November 8, 2021

Die DA in Suid-Afrika is die ware bepalende besluitnemer en alternatief vir die ANC weens die grootte van die party. Dit is die mening van partyleier John Steenhuisen nadat die DA se besluitnemingsliggaam die naweek bespreek het met watter ander partye hy vennootskappe sal aangaan. Dit volg op verlede week se plaaslike owerheidsverkiesing waarin meer […]

Read More

Ethiopië: geweld brei uit - November 8, 2021

Die Veiligheidsraad van die VN het sy kommer uitgespreek oor die uitbreiding en toename in militêre botsings in die noorde van Ethiopië. Daar word gevrees duisende mense het gesterf en meer as twee-miljoen is die afgelope paar weke dakloos gelaat. Die Ethiopiese weermag het gewese soldate opgeroep om weer aan te sluit, terwyl rebelle dreig […]

Read More