Philip se Landy trek aandag

‘n 86-jarige motor wat eens aan Prins Philip behoort het, is tans die middelpunt in ‘n museum in Sri Lanka. Die Hertog van Edinburgh het dié 1935 Standard Nine vir ongeveer 240 Namibiese doller gekoop toe hy in 1940 in Colombo saam met die Britse vloot daar gesetel was. Die prins het later ‘n motorliefhebber […]

Read More

Robbeneiland sal moet afdank

Die Robbeneiland Museum sê hy beplan om die salarisse van sy werknemers met 50 persent te sny oor wat hy ‘n wagtende krisistydperk noem. Die museum se finansies is onder geweldige druk te midde van die voortgesette Covid-19 pandemie en die bestuur sê hy het geen ander keuse nie. Die museum se Woordvoerder, Siphuxolo Mazwi, […]

Read More

Nog nie seker of Joost se broer onskuldig is of nie

Die Pretoriase polisie ondersoek steeds of die broer van die ontslape rugby-legende Joost van der Westhuizen wettig opgetree het toe hy twee vermeende rowers in ‘n kerk doodgeskiet het. Pieter van der Westhuizen se prokureur, Ulrich Roux, het aan media gesê speurders wag nog op ballistiese en lykskouings-verslae. Van der Westhuizen het in Julie verlede […]

Read More

Jongste oor Covid in die land

Die Uitvoerende Direkteur van die Namibiese Ministerie van Gesondheid Ben Nangombe het die jongste in verband met Covid in die hoofstad bekend gemaak. Daar is 145 nuwe bevestigde gevalle.

Read More

Toerisme gesels…

Die Federasie vir Namibiese Toerisme-verenigings, bekend as Fenata, het sy toerisme-dialoog gehou. Die bedryf gaan die afgelope tyd gebuk onder erge uitdagings weens die pandemie en die krimpende ekonomie. Nrupesh Soni, die Stigter van Namibiese Reis- en Toerisme-forum was daar…

Read More

Meer as helfte van Siprus se paspoorte is onwettig

Meer as helfte van die paspoorte van in Siprus uitgereik is aan buitelanders in terme van die land se beleggingskema is onwettig. Dit is die bevinding ‘n raad wat deur die land se regering aangestel is om ondersoek in te stel na ‘n massiewe bedrogspul. Luidens ondersoeke het meer as 3 000 buitelanders 2 miljoen […]

Read More

LGBTQ-gemeenskap kry swaar

Die Namibiese Gelyke Regte Beweging het vandag sy perskonferensie gehou om kwessies wat die LGBTQ-gemeenskap mee worstel uit te lig aan die media. Volgens die beweging word hulle gemarginaliseer en ervaar hulle skending van basiese menseregte. Omar van Reenen, ‘n Stigter van die beweging …

Read More

Waar is volksmoord gedenkplek?

Die Sekretaris-Generaal van die NUDO-party Joseph Kaundenge sê dit is verbasend dat Namibië geen gedenkplek vir die 1904 – 1908 volksmoord het nie. Volgens hom is die opstand van die Ovaherero en Nama volk die eerste vryheidstryd in die geskiedenis van die land maar, daar word min histories erkenning hieraan gegee. Kaundenge sê daar is […]

Read More

Bielie van ‘n hofrol

Dit was ‘n besige oggend in die Mosiehof in die hoofstad. Regters Harald Geier Boas Usiku het 266 aansoeke vir verstek vonnisse hanteer waarvan 97 deur kommersiële banke gebring is. Daar as 22 reël 108 aansoeke. Daar is ‘n rekord 23 voertuie opgeëis wat onbetaald is terwyl 41 eiendomme met ‘n totale uitstaande skuld van […]

Read More

Walus mag nie appelleer nie

Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het Janusz Walus, wat die SAKP-leier Chris Hani vermoor het, se aansoek van die hand gewys om na die Appèlhof te appelleer teen die weiering dat hy op parool vrygelaat word. Regter Elizabeth Kubushi het bevind dat daar geen hoop op sukses in die Appèlhof is nie. Walus is reeds […]

Read More