Covid-19-pandemie vandag in Suid-Afrika onder die loep

Die Nasionale Koronavirus Bevelsraad van Suid-Afrika sal na verwagting vandag vergader om die ontwikkelinge wat verband hou met die COVID-19-pandemie en die buurland se reaksie daarop te bespreek. Die byeenkoms van kom aan die einde van ‘n twee weke periode waartydens Vlak-4 van die Nasionale Inperking geïmplementeer is. Die byeenkoms sal gevolg word deur vergaderings […]

Read More

164 Leerlinge toets Covid-19 positief

Die Namibiese gesondheidsministerie het bekendgemaak dat onder die 1 726 nuwe Covid-19 gevalle is 164 leerlinge, 53 onderwysers, 37 studente en 31 gesondheidswerkers. Die herstelkoers staan op 74%.Daar is tans 25 306 aktiewe gevalle waarvan 587 in die hospitaal en 104 in intensiewesorg is. 130 048 Mense is reeds teen Covid-19 ingeënt, waarvan 29 537 […]

Read More

Finding a Camgirl on Having sex Cam Sites

The term “camgirl” may conjure up images of young, eye-catching girls taking in the attention of fellows. The truth is that both males and females as well want to draw the attention of attractive persons. And, although men beauty has been a valuable property, the technology of cams has allowed girls to become a money-making […]

Read More

Nog 1 726 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het bekendgemaak dat daar 1 726 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig is.Windhoek 171, Rundu 147,Oshakati 144, Onandjonkwe 143, Otjiwarongo 108 en Katima Mulilo 105.Die res kom landwyd voor.Daar is op die oomblik steeds 25 306 aktiewe gevalle en 1 911 sterftes.

Read More

Onrus oor Zuma duur voort

Die polisie in KwaZulu-Natal in die buurland werk nóú saam met die Nasionale Vervolgingsgesag om strafregtelike aanklagte te formuleer oor die protesoptrede wat eThekwini en ander dele van die provinsie getref het. Die kwaadwillige beskadiging aan eiendom, brandstigting, plundering en versperring en beskadiging van nasionale paaie is glo deel van ‘n veldtog om die provinsie […]

Read More

Gatland maak 13 veranderinge vir vanaand teen die Haaie

Rugby: Die afrigter Warren Gatland het 13 veranderinge aan sy Britse en Ierse Leeus-span aangebring vir vanaand se tweede ontmoeting met die Haaie op Loftus.Die besoekers het die Haaie Woensdag oortuigend geklop.Die wedstryd is byna afgelas weens twee positiewe Covid-19-gevalle in die toerspan se geledere. Die span van KwaZulu-Natal speel in die plek van die […]

Read More

President Ramaphosa praat waarskynlik Sondagaand oor nuwe planne vir Covid-19

President Cyril Ramaphosa het die afsterwe van die Uitvoerende Burgemeester van die stad, Johannesburg, Geoff Makhubo, as ‘n verlies vir die stad en die provinsie in die algemeen beskryf. Burgemeester Makhubo is gister oorlede aan COVID-19-verwante komplikasies. Ramaphosa het sy medelye betuig met die familie, vriende, kollegas en kamerade van die ontslape burgemeester. Volgens berigte […]

Read More

Zuma-ondersteuners rig groot skade aan uit protes teen sy tronkstraf

Groot skade is oornag aan vragmotors op van die roetes in KwaZulu-Natal aangerig deur Zuma-ondersteuners wat gekant is teen sy tronkstraf. Die premier van KwaZulu-Natal, Sihle Zikalala, wil intussen hê president Cyril Ramaphosa moet dit oorweeg om kwytskelding aan sy voorganger te verleen. Hy hoop dit sal die gewelddadige versetoptrede beëindig wat in die provinsie […]

Read More

Namibiese eerste minister oor fondse vir vrywillige werkers

Die kantoor van die Namibiese eerste minister het aangekondig dat fondse van byna 500 000 Namibiese dollar beskikbaar gestel is vir ‘n eenmalige betaling aan 33 vrywillige werkers wat by tuisskuilings van die Namibiese gesondheidsministerie vanaf 1 April tot 31 Augustus 2020 gewerk het. Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.

Read More

Lekker rugby vandag

Die Haaie se afrigter, Sean Everett, het talle veranderinge aan die span aangebring vir vandag se tweede wedstryd teen die Britse en Ierse Leeus op Loftus Versfeld in Pretoria. Slegs drie spelers behou hulle posisie in die span wat Woensdag met 54-7 die knie voor die besoekers moes buig. Die Southern Kings se gewese kaptein, […]

Read More