Namibiese eerste minister oor fondse vir vrywillige werkers

Die kantoor van die Namibiese eerste minister het aangekondig dat fondse van byna 500 000 Namibiese dollar beskikbaar gestel is vir ‘n eenmalige betaling aan 33 vrywillige werkers wat by tuisskuilings van die Namibiese gesondheidsministerie vanaf 1 April tot 31 Augustus 2020 gewerk het. Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *