Nog 1 726 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het bekendgemaak dat daar 1 726 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig is.Windhoek 171, Rundu 147,Oshakati 144, Onandjonkwe 143, Otjiwarongo 108 en Katima Mulilo 105.Die res kom landwyd voor.Daar is op die oomblik steeds 25 306 aktiewe gevalle en 1 911 sterftes.