SA-sewesspan is geesdriftig vir Maandag

Die hulpafrigter van die Springbok-sewesspan, Renfred Dazel, sê die gebrek aan veldoefening vir meer as ‘n week, het nie die spelers se geesdrif gedemp nie. Die span het gister na die Japanse hoofstad vertrek na drie dae van voorbereiding in Kagoshima. Die span moes volgens Covid-19-protokolle in Tokio egter in twee groepe verdeel nadat die […]

Read More

Die lande erken Covishield, WGO-entstowwe

Die Wêreldgesondheidsorganisasie se hoof wetenskaplike Soumya Swaminathan sê 15 lande in die Europese Unie erken die Covishield-entstof. Die lande sluit Oostenryk, België, Bulgarye, Finland, Duitsland, Griekeland, Hongarye, Ysland, Ierland, Holland, Slovenië, Letland, Spanje, Swede en Switserland in. Nege EU en Schengen-lande erken alle entstowwe wat deur die WGO gemagtig is. Hulle is Finland, Duitsland, Letland, […]

Read More

Kindersterftes in Namibië wek kommer

Kindersterftes as gevolg van Covid is baie hoog, wanneer dit vergelyk word met ander lande. Oor die algemeen word daar in mediese en wetenskaplike kringe ooreengekom dat Covid nie ‘n groot risiko vir kinders en jongmense inhou nie maar die huidige beskikbare syfers toon dat plaaslike sterftes baie hoog is. Daar is tot dusver 14 […]

Read More

Carl gee tot 15:00 vir Mbulula om jammer te sê

Die geskorste woordvoerder van Umkhonto we Sizwe se militêre veteraanvereniging, Carl Niehaus, sê die buurland se vervoerminister Fikile Mbalula, het tot drie-uur vanmiddag tyd om hom om verskoning te vra oor sy onlangse opmerkings of hulle sal in die hof ontmoet. In ‘n onderhoud met Britse media, het die minister Niehaus daarvan beskuldig dat hy […]

Read More

WGO-ondersoek: China is onverantwoordelik

Die Withuis sê dis teleurstellend dat China die Wêreldgesondheidsorganisasie se plan vir ‘n tweede fase van die ondersoek na die ontstaan van Covid-19, verwerp het. Die WGO wil laboratoriums oudit in die stad Wuhan, waar die virus heel eerste identifiseer is. China se adjunk-minister van Gesondheid, Zeng Yixin sê hierdie plan van die WGO wys […]

Read More

Onderwysministerie maan oop fopnuus

Die Namibiese onderwysministerie het met groot kommer die verspreiding van vals inligting in gemeenskappe en sosiale media waargeneem. Die ministerie wil dit duidelik maak dat die skoolkalender vir 2021 nie soos volgens die misleidende inligting gekanselleer is nie. Die uitvoerende direkteur van die onderwysministerie, Sanet Steenkamp het ‘n beroep op ouers gedoen om die korrekte […]

Read More

SARB besluit om repokoers te hou word verwelkom

Die besluit om die buurland se terugkoopkoers onveranderd te laat, word wyd verwelkom. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het gister aangekondig dat dit op 3,5 persent sal bly wat handelsbanke se basiese uitleenkoers op 7 persent hou. Dit is die laagste in 55 jaar. BetterBond se uitvoerende hoof, Carl Coetzee, sê die rekord-lae koerse is baie positief:

Read More

Groot ondersoek na 2 jaar se veediefstal

Die polisie in Kunene ondersoek ‘n saak van veediefstal wat twee jaar oud is en waar 20 bees betrokke is. Volgens berigte is owerhede ingelig dat ‘n boer in die Omusati-streek sedert 2019 gesteelde vee koop. Die Kunene se streeksbevelvoerder kommissaris James Nderura het bevestig dat drie stuks vee reeds teruggevind is. Daar word berig […]

Read More

Kuberaanval op Transnet moontlik verbind met onluste

Die waarnemende minister in die Suid-Afrikaanse Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die regering stel ondersoek in of ‘n kuberaanval by Transnet verband hou met die onlangse onrus in KwaZulu-Natal en Gauteng. Die staatsbeheerde onderneming het gister bekend gemaak dat onderbrekings in sekere IT-toepassings ondervind word, wat sleutel werksaamhede van Transnet se spoor- en logistieke eenhede tot […]

Read More

Eurosone herstel stadig

Die president van die Europese Sentrale Bank, Christine Lagarde, sê voortgesette ondersteuning is nodig om te voorkom dat die Covid-19 pandemie letsels op die ekonomie laat. Die beheerraad van die eurosone se sentrale bank het sy toekomstige voorligting oor rentekoerse hersien en het reeds sy inflasie-teiken oor die medium termyn na twee-persent opgradeer. Lagarde sê […]

Read More