SARB besluit om repokoers te hou word verwelkom

Die besluit om die buurland se terugkoopkoers onveranderd te laat, word wyd verwelkom. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het gister aangekondig dat dit op 3,5 persent sal bly wat handelsbanke se basiese uitleenkoers op 7 persent hou. Dit is die laagste in 55 jaar. BetterBond se uitvoerende hoof, Carl Coetzee, sê die rekord-lae koerse is baie positief: