Eurosone herstel stadig

Die president van die Europese Sentrale Bank, Christine Lagarde, sê voortgesette ondersteuning is nodig om te voorkom dat die Covid-19 pandemie letsels op die ekonomie laat. Die beheerraad van die eurosone se sentrale bank het sy toekomstige voorligting oor rentekoerse hersien en het reeds sy inflasie-teiken oor die medium termyn na twee-persent opgradeer. Lagarde sê die herstel van die eurosone is op koers maar die krisis is nog nie verby nie: