Relationship Stages

There are three basic relationship stages. Each one has a unique key features and attributes, but they all are necessary for a powerful long-term japan wife relationship. These types of stages happen to be discussed underneath, and are typically accompanied by significant questions. As being a starting point, it can be helpful to consider the […]

Read More

Picking out Legit Mailbox Order Brides to be

There are a lot of different facets that official site make a mail purchase bride the best one. Often , these females are con artists who also create counterfeit profiles about Facebook and also other social networking sites. These scams can take benefit of their victims’ trust and present them usage of personal data, which […]

Read More

Suid-Afrikaners se aftree-spaargeld kan dalk tydens pandemie help

Die Suid Afrikaanse tesourie sê dit is nou in gesprek met verskeie rolspelers om Suid-Afrikaners in die toekoms toe te laat om toegang tot ‘n gedeelte van hul aftree-spaargeld te kry om hulle te help om die Covid-pandemie te deurstaan. Volgens die minister van finansies, Tito Mboweni, is die saak reeds op verskeie regeringsvlakke bespreek. […]

Read More

‘Covid-entstowwe veilig vir swanger, borsvoedende vroue’

Die Presidentsvrou van Namibië, Monica Geingos, het in haar aanlynprogram oor Covid-kwessies die mediese superintendent van die Katutura-staatshospitaal, dr. Nelago Amagulu, se raad gevra oor wat die uitwerking van entstowwe op swanger en borsvoedende vrou is. Amagula het bevestig dat enstowwe veilig vir swanger en borsvoedende vroue is.

Read More

Bewaringsverligtingsfonds help landelike Namibiërs

Die Namibiese omgewingsministerie het verlede jaar ‘n bewaringsverligtingsfonds in reaksie op die Covid-pandemie van stapel gestuur. Die Environmental investment Fund of Namibia sê dit erken die rol wat gemeenskapsbewaring in die lewensbestaan van landelike gemeenskappe speel, met 60 persent van Namibiërs, oftewel 230 000 mense, wat afhanklik van natuurlike hulpbronne vir hul lewensbestaan is. Bennett […]

Read More

Zimbabwe open grensposte van Kazungula, Victoria-valle

Ná die Toerisme-sakeraad van Zimbabwe ‘n beroep op hul regering gedoen om die lughawe by die Victoria-valle, asook die grensposte van Victoria-valle en Kazungula vir toeriste oop te maak wat ten volle teen Covid ingeënt is, het die kabinet dit goegekeur. Volgens die inligtingsministerie van Zimbabwe spruit dit uit 60 persent van die inwoners by […]

Read More

Rooies Mostert, medebeskuldigdes môre weer in die hof

Die voormalige Gobabis-landdros Walter ‘Rooies’ Mostert verskyn weer môre in die landddroshof in Windhoek saam met drie medebeskuldigdes. Daar is 29 klagte, wat ook teen Mostert gelê is, teen Joyline Kambutuku, Eveline Meroro en Salomo Joram aanhangig gemaak. Die staat beweer dat Mostert in 2012 ‘n Suid-Afrikaanse familie onwettige burgerskap laat bekom het deur vervalste […]

Read More

Stad Windhoek nooi inwoners om deel te neem.

Stad Windhoek nooi inwoners om deel te neem aan die hersiening van die stad se inwonersberoepsbeleid. Die departement van stedelike en vervoerbeplanning is besig om die bestaande beleid te hersien en het die insette van inwoners nodig. Windhoekers kan hul geskrewe kommentaar tot 4 Augustus per e-pos stuur, volgens Lydia Amutenya, die stad se woordvoerder, […]

Read More

Verdagtes keer terug na rooftoneel, gevang

Twee verdagtes van onderskeidelik 35 en 57 jaar oud is in hegtenis geneem op aanklagte van sakeroof in Odendaalsrus in die Vrystaat, nadat hulle twee mans in ‘n supermark van ‘n onbekende bedrag kontant en sigarette beroof het. Die verdagtes het daarna op die vlug geslaan. Die polisie is in kennis gestel en ‘n selfoon […]

Read More

SA soldate in Mosambiek gaan R984 miljoen kos

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa het die voorsittende beamptes van die parlement ingelig oor die beplande ontplooiing van bykans 1 500 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in Mosambiek. Dit is deel van Suid-Afrika se bydrae tot die bestryding van terrorisme en gewelddadige ekstremiste wat die Cabo Delgado-provinsie bedreig. Ramaphosa sê die besluit is in ooreenstemming […]

Read More