Spertyd vir registrasie van SA politieke partye en kandidate is vanand

In die buurland het die Onafhanklike Verkiesingskommissie die spertyd vir die registrasie van politieke partye en kandidate vir die plaaslike regeringsverkiesing tot negeuur vanaand uitgestel. Die oorspronklike spertyd was vyfuur vanmiddag. Altesaam 97 politieke partye en 353 onafhanklike kandidate het hulle benoeming vir vanjaar se verkiesing bevestig of voorgelê. Die finale lys kandidate sal op […]

Read More

Zim, en ander lande, skuld miljoene aan rederye

Die Internasionale Lugvervoer Vereniging, Iata, sê Zimbabwe is een van talle lande wat miljoene aan rederye skuld vir kaartjieverkope, vrag en meer. Zimbabwe skuld meer as 142 miljoen Amerikaanse dollar aan verskeie rederye. Linden Birns, woordvoerder van Iata, het die kwessie so aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.

Read More

Cenored-Trigon ooreenkoms beklink, Kombatmyn kry krag

Trigon Metals het ‘n ooreenkoms met Cenored onderteken vir kragvoorsiening vir die hervatting van bedrywighede by die Kombatmyn. Trigon het reeds begin om die infrastruktuur op te rig. Kombat het in 2008 gevloed en sedertdien, staan bedrywighede stil. Charlie Matengu, skakelbeampte van Cenored het met Kosmso 94.1 Nuus gepraat…

Read More

Goeie nuus vir sybokhaarboere

Sybokhaar Suid-Afrika sê daar is goeie nuus vir sybokhaarboere in die komende seisoen-verkoping. Die prys per kilogram by die afgelope week se verkoping in Gqeberha in die Oos-Kaap was 8 persent hoër as die laaste een tydens die somerseisoen. Die tweede verkoping van die 2021-sybokhaar-winterseisoen vind op 7 September plaas. ‘n Woordvoerder sê tydens die […]

Read More

Swakop waarsku oor bedrieërs wat voorgee om munisipale werkers te wees

Die munisipaliteit van Swakopmund het te kenne gegee dat daar weer persone is wat voorgee om werkgewers van die dorpsraad te wees. Volgens die munisipaliteit ontvang hulle berigte dat vroue in ‘n Suid-Afrikaans geregistreerde voertuig rond beweeg en sê hulle moet toegang tot verskeie wonings op die dorp. Inwoners word daaraan herinner dat alle munisipale […]

Read More

Shangula loof voorstelinie-werkers, publiek

Die gemiddelde aantal nuwe Covid-19- infeksies wat daagliks in Namibië aangemeld word, daal volgens die gesondheidsministerie die afgelope drie weke. Daar is op die oomblik gemiddeld 191 nuwe infeksies elke dag. Dit is sowat 11 persent van die hoogste daaglikse gemiddelde wat op 29 Junie gerapporteer is. Die minister, dr. Kalumbi Shangula het veral gesondheid […]

Read More

Kunsmis skiet die hoogte in, kommer oor pryse

Kunsmis as produksie-inset het ‘n impak van tussen 30 en 50 persent op graan- en oliesadeprodu­sente se lopende produksiekoste. In April vanjaar is daar reeds geskryf oor kunsmispryse wat hemelhoog styg. Sedertdien het pryse verder skerpt gestyg. Volgens Graan SA se navorsing is dit duidelik dat internasionale pryse in die verlede al heelwat hoër was […]

Read More

Groot opgewondenheid oor MTC en die NSX

Daar heers groot opgewondenheid oor die Namibiese effektebeurs wat toestemming gegee het vir MTC om op die beurs te lys. Die maatskappy, wat uitstekend presteer, sal 49 persent van sy aandele verkoop, en dit is die grootste notering sedert die bestaan van die NSX. Daar word verwag dat die maatskappy voor einde November sal noteer. […]

Read More

Entstof met deaktiveerde Covid werk goed

‘n Nuwe Covid-entstof wat ‘n gedeaktiveerde vorm van Covid bevat, is effektief teen die Delta-variant. Die entstof is in China in Mei-maand ontwikkel en getoets in Guangzhou tydens ‘n uitbraak in die stad. Die Chinese epidemioloog Zhong Nanshan, en sy medenavorsers het bevind dat twee inspuitings beskerming van 59 persent teen Delta bied, met net […]

Read More

Studieskuld weer in die nuus

Reaksie word ontvang op berigte dat die Amerikaanse President Joe Biden net minder as 6 miljard Amerikaanse dollar in studieskuld vir studente met gestremdhede sal afskryf. Net meer as 323 000 studente sal voordeel hieruit trek. Plaaslik word daar ook ‘n beroep op owerhede gedoen om studieskuld af te skryf veral omdat daar min werksgeleenthede […]

Read More