Zim, en ander lande, skuld miljoene aan rederye

Die Internasionale Lugvervoer Vereniging, Iata, sê Zimbabwe is een van talle lande wat miljoene aan rederye skuld vir kaartjieverkope, vrag en meer. Zimbabwe skuld meer as 142 miljoen Amerikaanse dollar aan verskeie rederye. Linden Birns, woordvoerder van Iata, het die kwessie so aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.